Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

By the Way Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cassandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 95 resensies vir By the Way Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Annike F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annike F

Het ons kuiertjie geniet en sal definitief weer terug gaan.

Hierdie plekkie is 'n juweel in Clarens. Rustig en stil. The host is beskikbaar 24/7, en baie vriendelik en behulpsaam. Het ons bederf met heerlike warm croissants, plaasbotter en konfyt. Baie dankie.

William C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William C

Netjies en ruim.

Ja, baie lekker gebly.

Rene C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene C

Heerlik gerus met die mooiste uitsig.

Dit was baie lekker gewees. Pragtige uitsig.

Pieter P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P

Moeite werd gewees.

Een aand oornag. Netjiese verblyf met ruim kamer met alles wat jy benodig. Stapafstand vanaf alle winkels en restaurante. Veilige parkering.

Eugene H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene H

Baie dankie.

Ons woon in 'n moderne era. WiFi wat glad nie werk nie en net Netflix kan verbeter. Andersins dankie.

Marianne B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne B

Lekker gebly, kamer was goed toegerus, netjies en skoon.

Die ligging was jammergenoeg 'n teleurstelling.

Yvonne L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne L

Was great value for money.

Dylan and Sam were very helpful and friendly. We will definitely make use of By the Way Guesthouse if we're in Clarens again.

Anthea M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea M

It was lovely and special care was taken to ensure we were comfortable.

Maybe look at the toaster to be replaced and the toilet may need maintenance. More TV channel options would also go a long way.

Louise A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise A

Awesome.

Alles was perfek en netjies. Genoeg komberse en die kaggel was warm en gesellig. Baie spasie vir 4 mense.

Dorothy B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy B

Baie netjies en skoon en gerieflike bed. Alles wat ons benodig het was daar.

Ons eenheid was elke dag gediens, as ons melk klaar was of koekies is dit opgevul. Ons was voorsien met vars drink water. Jy voel baie veilig en het genoeg privaatheid.

Elané V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elané V

Gerieflik.

Heerlike en netjiese verblyf. Ruim kamer met alles wat nodig is. Stapafstand vanaf alle winkels en restaurante in Clarens. Veilige parkering.

Debbie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M

Lovely accommodation with everything you need.

Fabulous stay in a friendly town.

Ewert S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ewert S

Lekker naweek in Clarens.

Die verblyf is mooi, skoon en netjies. Daar was so paar instandhoudingsprobleme: die handdoekrelings was los, die toiletsitplek was los en die TV se afstandbeheer se batterye was pap. Die verblyf is naby die hoofstraat wat hier en daar bietjie geraas veroorsaak, maar dit was vir ons nie 'n groot probleem nie.

Annelize R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize R

Stunning kamer. Mooi plek.

Baie mooi plek. Verblyf skoon en stunning.

Kobus R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus R

Baie lekker gebly.

Die TV het nie gewerk nie, maar dit is seker as gevolg van beurtkrag.

Annamarie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Annamarie V

Dit tiek min boksies.

Ligging in sakegebied met baie verkeer. Motors ry ewigdurend voor verby, waar balkon is. Plek is bo-op besighede. Selfsorgvoorraad is swak.

Rhona V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona V

Skoon, rustig, veilig en loop afstand van restaurante, dis perfek.

Het veilig gevoel, kon stap na eetplekke, lekker geslaap in pragtige skoon kamer met skoon badkamer, asook dag hikes doen in die omgewing, sal definitief weer kom. Baie dankie.

Eldoria V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldoria V

Rustige, veilige en unieke plekkie.

Ek wens ons kon nog 'n paar ekstra aande by julle oornag het.

Kosie J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kosie J

Wow, wow en wow. Clarens bly mooi en gastehuis uitstekend.

Clarens uitstekend om te rus, kuier en sommer alles.

Eddie S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie S

Very good, neat and room very comfortable.

I give the guesthouse 100%.

Coreen C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen C

Keurig, netjies en vars.

Die verblyf was tops. Skoon en pragtig. Alles in plek. Niks het gekort. Sal beslis weer gaan.

Anica V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anica V

Pragtige kamer. Perfek. Alles wat mens nodig het.

Die self-check-in was baie goed. Kontak van eienaar via WhatsApp was professioneel en baie vriendelik. Die kamer was mooi skoon. Lekker warm water in die stort. Decor is pragtig.

Arnold S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold S

Ons is goed ontvang, die verblyf was netjies en skoon en veilig. Ons het dit geniet en sal dit aanbeveel.

Ons het laat bespreek en is deurlopend gekontak om reëlings te bevestig.

Nelia D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia D

Baie mooi en gerieflike verblyf.

Ons het baie lekker gebly. Ons plekkie was skoon, netjies en pragtig gemeubileer. Die kaggel was ook perfek vir die koue weer. Lekker loopafstand van alles af ook. Beslis wat ons nodig gehad het om van die Gautengse stres te vergeet.

Claudia G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia G

Alles wat jy nodig het in een oulike warm plekkie in die wintertye.

Modern, gemaklik en romantiese atmosfeer. Skoon en netjies en baie vriendelike gasvrou.

Sydwell M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sydwell M

Uitsonderlik.

Het baie moeite gedoen om reëlings te tref. Is gesellig en goed ingerig. Sal definitief weer daar bly.

Sonja D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D

Skoon en netjiese verblyf.

Heerlike wegbreek vir naweek, lekker sentraal om sommer te stap vir besoek aan die dorpie. Die kaggel het sy kant gebring en natuurlik die oulike blindings voor die vensters, om die Vrystaatse koue buite te hou.

Aniska E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aniska E

Lekker rustig.

Baie mooi plekkie, amper in die hartjie van Clarens. Mooi uitsig, baie oulike detail. Mal oor die self check-in.

Alf T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alf T

Very neat and tidy, instructions easy to follow for quick check-in/check-out.

The guesthouse is slightly outside of the main amenities, but certainly within walking distance to the main centre.

Hilton B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton B

Beautiful room, wonderful host.

Ideal for a weekend stay, great position in town.

Rinus F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinus F

Ligging en waarde wonderlik.

Meer gekry as wat ons verwag het, 'n hele woonstel en nie net 'n enkelkamer nie!

Johann B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Baie skoon, netjiese en gemaklike verblyf.

Wooneenheid was baie netjies met alles wat ons nodig gehad het vir ons naweekwegbreek.

Deanne T - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deanne T

Lovely, homely stay.

By The Way Guesthouse is situated in an easy to find location. The staff are friendly and informative. The room was spacious and homely. We loved our stay!

Stefan S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan S

Lekker, gesellig en gemaklik.

Dit was baie huislik. Mense is vriendelik en behulpsaam. Mal oor die blomtema en alles is maklik beskikbaar. Lekker bonding tyd.

Jean Jaqe V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean Jaqe V

Ons het ons tyd hier baie geniet. Geen klagtes.

Aangenaam verras met grootte van die eenhede. Inklok metode is baie goed deurdink en is baie maklik om te verstaan.

Heleen D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen D

Baie lekker.

Netjiese plek. Skoon. Waarde vir geld. Loopafstand van alles in Clarens.

Estelle D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D

Laaste stop na 4 weke roadtrip.

Dit was ons laaste stop na 4 weke se reis deur ons wonderlike land. Het twee aande oorgeslaap in By the Way Guesthouse, die suite was volledig toegerus met 'n kombuis. Die kamer was lekker ruim en groot. Die eienaar Amy het regtig baie moeite gedoen. Die vars kruie uit hulle eie tuin was ook spesiaal.

Willie S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Baie lekker, netjies, vriendelike ontvangs asook verdere opvolg met inligting.

Mooi uitsig, voldoende verversings, sal weer daar gaan oorbly, hopelik volgende keer langer as net 'n naweek.

Santa A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa A

I would recommend By the Way Guesthouse anytime. Only disappointment was that we had to give up our confirmed room of choice to somebody else.

We tried to book again on our way back home (7 January) but sadly By The Way was fully booked. Will certainly make use of this Guesthouse.

Nick B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick B

Mooi uitsigte oor berge, hou van die mooi decor en balkon.

Steeds naby die kern van dorp waar alles gebeur.

Jolanda V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda V

Netjies en skoon

Maklike inteken prosedure. Goeie ligging, skoon en netjies, smaakvol gemeubileerd. Dis loop afstand na winkels en restaurante. Verskeie opsies vir ontbyt en kan in kamer bedien word. Het heerlik gebly en sal definitief weer daar oorslaap.

Hertzog O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hertzog O

Gerieflik.

Baie lekker en goed geleë. DStv baie limited, ontbyt nie waarde vir geld nie.

Cherese K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cherese K

Gerieflik!

Die algehele kuier was rustig en kon van al die selfsorg geriewe gebruik maak. Die kliente diens van Lauren is uitstekend! Hulle dra die klient op hulle hande en die oproep en komunikasie voor die aankoms was uitnemend.

Christiaan N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan N

Baie skoon en netjies.

Dit is 'n baie goeie gastehuis om oor te slaap en die dorpie te verken. Vriendelike diens ontvang.

Heidi B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi B

Clarens kuier

Die kamer was so mooi! Ek wou sommer van die skilderye inpak. Ongelukkig was dit vir ons te na aan die groot deurpad, maar dit was heerlik om stapafstand van alles te wees!

Jonathan K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan K

We had a pleasant overnight stay.

Traffic on the road was quite noisy.

Lizel N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel N

Stunning eenhede.

Was 'n aangename verblyf. Die kamers is heerlik warm in die winter, al maak jy nie vuur nie. Ons het natuurlik vuur gemaak in die kaggel. Dit was cosy! Ontbyt was lekker. Miskien net alternatiewe ontbyt aanbied nie elke dag dieselfde nie. Sal beslis weer gaan.

Christa E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa E

Wow!

Ek kan nogal regtig picky wees wanneer ek verblyf soek, lees eers almal se resensies voor ek besluit. By The Way het verseker my stoutste verwagtinge oortref. Dit was nat en koud in Clarens, ons kon 'n gesellige kaggelvuur met sjampanje geniet het. Die ontbyt was baie lekker. Die gasvrou is baie vriendelik en selfs haar skoonnmaakspan ook. Nee wat, verseker kry hulle 120 uit 100 by my.

Anuscha G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anuscha G

Pragtige plekkie met besonderse diens.

By The Way Guesthouse het werklik uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. Amy se diens is tops! Die kamer word daagliks skoongemaak en almal is vriendelik. Mens voel sommer hoe al die stres verdwyn wanneer jy op jou balkon sit en oor die berge uitkyk. Ontbyt is ingesluit wat altyd 'n bonus is. Baie dankie vir die onvergeetlike ervaring!

Lydia N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia N

Perfekte blyplek op Clarens.

Ons was aangenaam verras deur 'n mooi ruim kamer en geen verkeersgeraas, alhoewel die gastehuis naby die hoofpad geleë is. Heerlike ontbyt en veilige parkering.

Gilliam L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gilliam L

Kamers spieëlbeeld van foto's op webtuiste. Verfrissend skoon en netjies. Ons sal weer daar tuisgaan.

Meadow en Haze kamers is baie ruim en was pragtig skoon met 'n verfrissend reuk wat jou verwelkom het. Die kamers was goed toegerus vir selfsorg. Die kamers was daagliks gediens en was 'n welkome tuiskoms na 'n dag van besigtiging. Ontbyt elke dag was voortreflik en dan was daar ook 'n heerlike tuisgebakte brood om dit af te rond.

Johan M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Lekker.

Ontbytmandjies is 'n treffer!

Maryn S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryn S

Prentjiemooi verblyf en heerlike ontbyt.

Fantastiese verblyfskeuse. Vir seker aanbeveelbaar.

Maritza C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza C

Ons het baie lekker gebly!

Dit is 'n pragtige plekkie toegerus met als wat jy nodig het. Baie goeie diens.

Jane B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane B

Perfect!

A few of the things we loved: The size of the rooms. The bed was so comfy. Extended DStv package. Breakfast was amazing. Easy to find and close to town centre. Staff were all very friendly and efficient.

Carla O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla O

Pragtige plek en baie gerieflik!

Ons het baie lekker gekuier. Ons plekkie was skoon, netjies en baie mooi. Kaggel was perfek vir die koue weer. Die ontbyt heerlik! Sal dit beslis aanbeveel!

Stephen P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P

Ons het heerlik gebly, uitstekende waarde vir geld.

Alles was perfek. Die kamer was skoon, keurig gemeubileer en versier, groot en baie gemaklik. Ontbyte, op tyd by die deur afgelewer, was 'n ware belewenis! Ontvangs deur Amy en personeel in geheel was baie vriendelik.

Hesle H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hesle H

Fantastiese verblyf wat ek weer sal besoek.

Amy en span was fastasties. By the Way Guesthouse se ligging is perfek en die gastehuis self is skoon, netjies en prentjie-mooi. Ontbyt van hoogste gehalte en baie smaaklik. Het ons verblyf so geniet. By the Way sien ons weer in Julie.

Morne D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D

Awesome!

Love the room, great service! Will be back!

Aldelize V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aldelize V

Netjies en vriendelike diens.

Ons was baie vriendelik ontvang. Het baie heerlik geslaap en ontbyt geniet in 'n heerlike piekniekmandjie op ons eie balkon. Waaiers in die kamers sou ek wel aanbeveel, maar jul sien ons beslis weer.

Ronald Koolen K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald Koolen K

Fantasties!

Ruim, skoon, pragtig en sterk aan te beveel! Ongelooflike ontbyt, vriendelike personeel en veilige parkeerplek.

Cornelia C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia C

Dankie ons het baie lekker gebly, veilig en 'n baie netjiese plekkie om in te bly.

Ons was hartlik ontvang. Die veiligheid is tops, motor word toegesluit agter gebou. Die plek is baie netjies en die skoonmakers kom maak elke dag jou bed op en was jou skottelgoed, wat baie lekker was. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Amanda R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda R

Lieflike plek!

Vriendelike ontvangs, pragtige stylvolle verblyf, heerlike ontbyt. Amy is 'n wonderlike gasvrou, wat uit haar pad gegaan het om ons welkom te laat voel!

Gertpj V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gertpj V

Ontspanne en rustig.

Baie netjies en die personeel was baie gaaf.

Jacob K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacob K

Baie beïndruk met hul diens, netheid en die puik ontbyt!

Baie dankie dat julle ons verblyf so aangenaam gemaak het!

Ronel V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V

Dit was regtig puik, van die ontvangs tot die groet.

Regtig my verblyf baie geniet, die kamer is pragtig en smaakvol. Daar is vars melk wat altyd 'n bonus is. Nogal uitgekyk vir 'n beskuitjie wat nie daar was nie. Die enigste concern vir my was dat die WiFi nie baie goed was nie, en mens het elke keer 'n nuwe kode nodig as joune nie meer werk nie. en 'n ander kode vir elke device. Verder sal ek die plekkie vir almal aanbeveel.

Gerhard V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V

Dit was baie lekker.

Die verblyf was baie aangenaam.

Marlie J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie J

Uitstekend!

Pragtige gastehuis. Mooi dekor. Ontvangs was vriendelik en effektief. Het moeite gedoen om ons vroeë inklok te akkommodeer. Baie dankie. Verblyf was lieflik. Skoon, netjies, goed toegerus en net 'n lekker stappie na die middedorp. Ontbyt elke oggend was 'n heerlike verrassing! Kan dit beslis aanbeveel.

Mart-marie L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart-marie L

Baie mooi verblyf met heerlike ontbyt.

Baie goeie diens, ek kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Mariaan T - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan T

Heerlik.

Vriendelike ontvangs. Skoon en netjiese blyplek. Heerlike ontbyt. Hulpvaardige personeel. Beslis 'n besoek werd!

Barbara V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara V

Die beste! Alles was net perfek. Die heerlikste ontbyte soggens afgelewer in jou woonplek.

Ek kan net sê alles was perfek. Ons het soveel ekstras gekry dat ons eintlik sleg gevoel het om sommer net die heeltyd te ontvang. Amy is 'n baie goeie gasvrou en ons ontbyt was elke oggend 'n verrassing. Ons het rêrig so lekker daar gekuier.

Estelle V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Amazing, everything one can ask for and more.

Amazing, everything one can ask for and more. Excellent and friendly service. Great idea for "breakfast in bed".

Erina D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina D

Ontbyt is awesome.

Ontbyt was elke oggend heerlik. Die kamer is pragtig. Pragtige borde en glase, regtig 'n plesier om alles daar te gebruik.

Matheus S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matheus S

Netjies en skoon verblyf.

Baie gerieflik en gesellig.

Anchen B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen B

Lovely stay, great service, amazing breakfast.

You leave By the Way guesthouse full of love in your heart. They really put in effort to make your stay one to remember. Would recommend it to anyone.

Craig G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig G

Netjies, stylvol het alles gehad wat ons sou nodig kry, ontbyt was asemrowend elke oggend, sal definitief weer kuier.

Sien sterre.

Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Joritha M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joritha M

Uitstekend!

Gasvrou het ons dadelik tuis laat voel. Kos is uitstekend en kan sien daar word moeite gedoen vir elke gas. Sal hierdie gastehuis graag aanbeveel vir enige reisiger.

Arthur M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur M

Ongelooflike kamer en ontbyt.

Die kamers is met smaak ingerig. Die diens wat jy kry is uit boonste rakke. Hoogs aanbeveelbaar.

Natassia J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natassia J

Wonderlik.

Dit was regtig 'n baie lekker aand. Sal definitief weer die gastehuis besoek.

Hettie E - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie E

Was luuks en alles wat ek nodig gehad het was daar.

Baie geniet. Vriendelike diens gewees. Skoon en netjies gewees en geskenkbewyse en WiFi is 'n goeie idee, veral as jy daar bly en besigheid het om te doen.

Liza V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza V

Alles lieflik en mooi.

Sien gerus die sterre.

Juan-mari F - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-mari F

Fantastiese gastehuis, met die lekkerste kos en goeie diens.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad, met die mees behulpsame personeel. Die kos was so lekker gewees!

Harry N - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry N

Awesome, cute and very nice.

Loved the place so much! Cutest units, very homely and friendly place to stay.

Enrico T - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico T

Very good.

It has been a very good experience.

Eddie M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie M

Vriendelike en gasvrye ontvangs, baie goed ingerig, ontbyt baie geniet.

Sal beslis By the Way Guesthouse aanbeveel.

Dirk C - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C

Moet nie gemis word nie.

Die gastehuis is uitstekend! Die personeel is vriendelik, behulpsaam en laat jou tuis voel. Die kamers is baie goed uitgelê en dit voel soos 'n 5-ster-hotel. Hulle spesialiseer blykbaar in "breakfast in bed", maar ek dink hulle is dié spesialis wanneer dit daarby kom. Die kos is eerlikwaar die beste wat ek ooit by 'n gastehuis gehad het. Ek sal definitief weer by "By the way" gaan inloer wanneer ons in Clarens is.

Esti N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esti N

We would stay there again anytime!

Stunning room and delicious breakfast! We really enjoyed staying at By the Way, it is round the corner from all the activities in the square. Amy was a wonderful host and the breakfast was super delicious! Amy really puts in the effort to make you feel spoiled. The rooms are amazing and looked exactly like the pictures as advertised on the website. The setting was very peaceful and relaxed with a view of the mountains. I would recommend this guest house to anyone who wants to visit Clarens.

Liesl J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl J

Stylvol, gemaklik, gerieflik, 'n kwaliteit ondervinding.

Amy mag dalk nog nuut wees maar sy weet wat 'n reisiger soek.

Louise R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R

Rustig, uitstekende diens.

Sien gerus die sterre.

Nico M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M

Dankie! Vir 'n heerlike warm nag se verblyf met uitstekende en vriendelike diens.

Waarde vir geld, stylvol en snoesig.

Tiaan V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan V

Had a relaxed weekend away.

Thanks Amy, the breakfast alone would make us return! Other than that, the stay was definately worth it. A great place to stay over away from the rush of life.

Johan J - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J

Was baie lekker.

Die ligging is dalk net te raserig maar darem net deur die dag. Geriewe binne die eenheid wat tot jou beskikking is, is alles die moeite werd. Amy het ons vinnig laat tuis voel en ons goed in gelig oor waar om te eet en wat om waar te doen. Dankie!

Carel V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V

Gerieflike verblyf met 'n heerlike ontbyt.

Die eenheid is te naby die straat en ongelukkig is dit 'n probleem as daar op die stoep gesit word. Verder het ons die verblyf geniet en sal die eenheid aanbeveel.

By the Way Guesthouse se terugvoer

Thank you so much Kobie for your review, some of our new rooms which will be available from February will not have street and mountain views, next time you stay with us please ask for one of our garden suites. Kind regards and we hope to see you again!

By the Way Guesthouse
Mariana V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana V

Skoon en netjies.

Dekor pragtig. Hou van idee van ontbytkosmandjie. Ek reken as Amy klaar die veranderinge aangebring het kan sy iets omtrent die tuin doen. Die woon-eenhede is pragtig. Mal oor die dekor.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 898 Sias Oosthuizenstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d206397e6a9a5ebd83c035aa93a2ef49f06636cf2b232c1c384b3d438f750171abd300298df82bb8b690bb08fa71bd9b057?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 898 Sias Oosthuizen Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.51129177558 28.424983620644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang