Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

By the Way Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 898 Sias Oosthuizenstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

By the Way Guesthouse is geleë in die beeldskone dorpie, Clarens, in die Oos-Vrystaat. Ons is gerieflik na aan die ingang na die dorp en spog met manjifieke uitsigte oor die berge, ruim kamers en uitstekende diens.

Die suites is elkeen uniek ontwerp om aan al jou behoeftes te voldoen, met veilige parkeerplek, groot TV's, volledige en suite-badkamers, kaggels en luukse afwerkings. Daar is 2 fantastiese suites.

Stap rustig deur die dorp en verken die verskeidenheid winkels, galerye, buitelug-doendinge en restaurante, daar is iets vir almal. Daar is ook verskeie bergwandelpaadjies, wat maklik te vinde is na aan die gastehuis. Ons personeel is meer as bereid om besprekings te maak vir doendinge in die omgewing.

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Annike F
Saam met lewensmaat
5.0
Het ons kuiertjie geniet en sal definitief weer terug gaan. Hierdie plekkie is 'n juweel in Clarens. Rustig en stil. The host is beskikbaar 24/7, en b...
Sien meer
Jul 2024
William C
Besigheidsreis
5.0
Netjies en ruim. Ja, baie lekker gebly.
Jul 2024
Rene C
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gerus met die mooiste uitsig. Dit was baie lekker gewees. Pragtige uitsig.
Apr 2024
Yvonne L
Saam met lewensmaat
5.0
Was great value for money. Dylan and Sam were very helpful and friendly. We will definitely make use of By the Way Guesthouse if we're ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Anthea M
Gesin met tieners
5.0
It was lovely and special care was taken to ensure we were comfortable. Maybe look at the toaster to be replaced and the toilet may nee...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cassandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 898 Sias Oosthuizenstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink By the Way Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 898 Sias Oosthuizenstraat, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d206397e6a9a5ebd83c035aa93a2ef49f06636cf2b232c1c384b3d438f750171abd300298df82bb8b690bb08fa71bd9b057?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 898 Sias Oosthuizen Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.51129177558 28.424983620644

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang