Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bydistrand

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Stalin K
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Dit was baie lekker om daar vakansie te hou. Ons het dit baie geniet. Naby die see. Veilig en gerieflik. Plekkie is groot en alles is daar vir 'n lekker vakansie. Maklik om te kry en nie ver van alles. Sal weer vakansie daar gaan hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Ek het baie lekker gekuier met my gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Rustig en heerlik om te rus. Dus veilig, rustig en 100m van die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Amazing. We highly recommend the Bydistrand accommodation. It's a home away from home. It's literally Bydistrand; it's a 5-minute walk away. The hostess and her son were super friendly. Loved it! We really enjoyed our stay and will definitely return in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nizelle J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jun 2024

Nice. Stay was awesome but DSTV didn't work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Carli L
1 nag Gesin met tieners
3.8
Jan 2024

Oorslaap oppad huistoe met Laerskool kinders. Die eenheid is 'n woonstel op die onderste vloer van 'n twee-verdieping woonstelblok. Die ingang en uitsig is direk op die parkeerarea wat agter 'n vloer-tot-dak veiligheidshek is. Die losstaande braai is letterlik 'n tree van die naaste kar af. Die slaapkamers se vensters is by die karavaanpark se ingang. Daar het 11 uur die aand kampeerders met hulle harde musiek ingekom en by die hek geparkeer en gesels vir 'n halfuur. Die eenheid moet geprys word as 'n begrotingsopsie en nie teen die prys wat dit gelys is nie. Die voordeel is dat dit stapafstand van die strand af is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Nov 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chantel W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Dit was baie lekker en 'n rustige omgewing. Die huisie is, soos die naam sê, by die see en die kinders kan lekker alleen see toe stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Rustigheid. Heerlik gebly, als is beskikbaar en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine C
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Baie lekker. Miskien met rys-strainer vir kombuis en kyk na badkamer was bakkie in hoofslaapkamer. Anders waarde vir jou geld. Goed toegerus vir load shedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elzette
Bydistrand
Goeiedag Catherine. Ons gee dadelik aandag. Ons is nog splinternuut en waardeer u terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle by ons te hé.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Elzette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 5, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6db5c90f6524b3a9281df669665954511a6d1d88255af4fa38f73a4545a677f65abb74dd83632ed247882e202916fb49274?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 7) 11 5 1 5 5 Main Road Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.372254449477 21.427550698434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang