Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ByGrace Seaside Accommodation

Selfsorg
Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 5 Desember 2024. Bespreekbaar tot 17 Okt 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gousblomsingel 2380, Kleinkrantz, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 R1 190 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

ByGrace Seaside Accommodation is in die bekoorlike kusdorpie Kleinkrantz in George. Dit beloof 'n idilliese mengsel van gerief en ontspanning, perfek vir gesinne of groepe vriende op soek na 'n see-wegbreek.

Hierdie ruim kustoevlugsoord bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 pragtige slaapkamers. Die hoofslaapkamer spog met 'n sagte koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, bad, wasbak en toilet. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 'n knus dubbelbed en gaste deel 'n stylvolle badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die lugtige leefarea is ideaal vir vermaak en ontspanning. Die kombuis is met 'n yskas, elektriese stoof en gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware, mikrogolf, oond, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Bekoorlike etenstafel met stoele komplementeer hierdie spasie perfek. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met gratis WiFi.

Die dek is die ideale plek vir skemerkelkies terwyl gaste die majestueuse see-uitsig geniet. Vir diegene wat graag wil verken, is Kleinkrantz-strand 'n rustige stappie ver, en Wildernisstrand is net 4,2 km van die eenheid af.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Gousblomsingel 2380, Kleinkrantz, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
R1 700 R1 190
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 190
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gousblomsingel 2380, Kleinkrantz, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a725f7d860547900eaf67f34e1e70a36fce6c88680191d71a502bfbb9231e92fe03f054b5d9728b83133584a21dda85f895?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 190 per nag (plek vir 6) 2380 Gousblom Crescent Kleinkrantz 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.003615761778 22.651212452379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang