Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bygracealone Manor

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charles-straat, Sinsabrug, George, 6535, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 250 R3 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bygracealone Manor is in die hartjie van die Tuinroete geleë en is 'n pragtige gastehuis met ouwêreldse bekoring aangesien dit aan 'n kasteel herinner. Die gastehuis het 'n pragtige en ontspannende ligging met die mooi Outeniekwaberge in die agtergrond.

Die herehuis spog met 4 smaakvolle kamers wat elkeen of 'n koning-, koningingrootte- of dubbelbed het. Elke kamer het 'n privaat badkamer met of 'n en suite-badkamer of 'n badkamer oorkant die gang. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort.

Bygracealone Manor is 'n rustige toevlugsoord met 4 sitareas, elkeen met 'n kaggel. Dit is die perfekte plek vir 'n potjie skaak of lekker boeklees. Onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Bygracealone Manor is naby talle plaaslike besienswaardighede en aktiwiteite. Die omgewing bied 'n pragtige landskap vir buite-avonture, en daar is iets in die area wat in elke smaak sal val.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Trevor B
Besigheidsreis
5.0
Magical. Exceptional, magic. The hosts went out of their way to make our stay unforgettable - nothing was too big or too small for them...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Fenton Ashley K
Gesin met tieners
5.0
A must see. Excellent accommodation. Hosts were extremely friendly and gracious. The details of this castle were extremely impressive. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Ernie H
Saam met lewensmaat
5.0
Koninklike bederf. Dit was 'n absolute belewenis! Jannie en Martiana se gasvryheid ken geen perke nie! Die verblyf is werklik asemrowend en die deko...
Sien meer
Nov 2023
Barbara S
Saam met lewensmaat
5.0
Words alone cannot explain the experience that we had during our visit. Thank you, Martiana and Jannie, for sharing your piece of para...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Christo V
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker gekuier by diè Koning en Koningin in hul kasteel! Gaan kuier by diè Koning en Koningin in hul kasteel en word ook so ontvang as koninglike gast...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jan De Graaff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Charles-straat, Sinsabrug, George, 6535, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bygracealone Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf R4 250
R4 250 R3 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R4 250
R4 250 R3 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charles-straat, Sinsabrug, George, 6535, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa76beaef2ec68dc5a2ea3c18297795344f46872c719dde022992c35a6a0db18fe317fad373dd1ae44592f17c07ecd96e3288?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 250 nouVanaf R3 400 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Charles Street Sinsabrug 6535 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.995132869725 22.301189569697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang