Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Byt-Byt 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemeeusingel 11, Hawegebied, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Byt-Byt 2 is 'n ateljeewoonstel in Stilbaai, 'n dorpie aan die Suidkus van die Wes-Kaap. Die ateljee het 'n privaat ingang en bied 'n intieme wegbreekplekkie aan enkelreisigers of sakereisigers. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die ateljee het 'n oopplan-uitleg met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Die kombuisie is met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf en ketel toegerus. Alle eetgerei en breekware word voorsien. Daar is 'n TV met stroomdienste, gratis WiFi en braaigeriewe.

Byt-Byt 2 is na aan die gholfbaan, tenisbaan, jukskeiveld, skaatspark en die bedrywige Stilbaai-hawe. Die ateljee is ook naby 'n rits restaurante en die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Dirk J
Saam met lewensmaat
5.0
Puik, Marianne het uit haar pad gegaan vir ons (naaldwerk gereël). Heerlik verby! Alles wat ons nodig gehad het.
Jul 2024
Lourens V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Dit is perfek vir twee mense loop afstand na die rivier en see. Ons het baie veilig gevoel vir die paar dae wat ons daar was en 'n groot pl...
Sien meer
Feb 2024
Piet C
Besigheidsreis
5.0
Fantasties en rustig. Voorwaar 'n pragtige rustige plekkie met alles wat mens nodig het. Baie netjies en so 'n stil area - wonderlike ondervinding.
Feb 2024
Stef B
5.0
Puik. Rustig, stil, gemaklik.
Jan 2024
Patrick H
4.4
As jy stilte soek, hier is die regte plek. Baie lekker gebly. Stil en rustig.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Seemeeusingel 11, Hawegebied, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Byt-Byt 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemeeusingel 11, Hawegebied, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA047e569ef76ec97929d64ab15cbbb256dd979979292b5b3912a03ba8db8bd2b8dfff3d853a7cd5190bcac861e144cbacd41d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 11 Seemeeu Singel Hawegebied 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.3804524 21.4183896

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang