Byt-Byt 1
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marianne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Sanet V - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker gerus.
Ronel G - Sep 2024
Algehele gradering
Pragtige huis met alles wat jy nodig het en nog meer.
Byt-Byt 1 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde, ons sal julle graag weer by Byt-Byt verwelkom. Lovies, Marianne
Gert B - Des 2023
Algehele gradering
Great huis, lekker gebly.
Byt-Byt 1 se terugvoer
Baie dankie, Gert! Altyd welkom.
Andra B - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, net jammer ons het nie vir langer bespreek nie.
Byt-Byt 1 se terugvoer
Baie dankie Andra,
Julle is ook puik gaste en sal altyd welkom wees by ons.
Groete
Marianne
Clare M - Nov 2023
Algehele gradering
Perfect.
Byt-Byt 1 se terugvoer
Thanks, Clare! Come again. Love, Marianne
Riana K - Okt 2023
Algehele gradering
Onberispelike netheid en uitstekende hulpvaardigheid met besienswaardighede.
Byt-Byt 1 se terugvoer
Dankie Riana! Kom weer asb.. Liefde, Marianne
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seemeeu-singel 11, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang