Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Byt-Byt 1

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Byt-Byt 1
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ronel G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G

Pragtige huis met alles wat jy nodig het en nog meer.

Heerlik gebly. Pragtige huis. Diere het lekker gebly, groot tuin. Eienaars vriendelik. Sal weer gaan.

Byt-Byt 1 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, ons sal julle graag weer by Byt-Byt verwelkom. Lovies, Marianne

Byt-Byt 1
Gert B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert B

Great huis, lekker gebly.

Baie lekker gebly, beautiful huis, baie mooi skoon en netjies. Mal oor die meubels, vinnige WiFi, TV met Android box en als.

Byt-Byt 1 se terugvoer

Baie dankie, Gert! Altyd welkom.

Byt-Byt 1
Clare M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clare M

Perfect.

It was perfect. The host was punctual and hospitable. The house was thoughtfully stocked with kitchen and bathroom essentials in case you forgot something. I would highly recommend. So close to the beach!

Byt-Byt 1 se terugvoer

Thanks, Clare! Come again. Love, Marianne

Byt-Byt 1
Andra B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andra B

Baie lekker gebly, net jammer ons het nie vir langer bespreek nie.

Ons het baie lekker gekuier. Dis 'n heerlike plek met 'n lieflike, veilige tuin vir die hondjie. Rustige mooi buurt. Lekker afgestap na die see!

Byt-Byt 1 se terugvoer

Baie dankie Andra,
Julle is ook puik gaste en sal altyd welkom wees by ons.
Groete
Marianne

Byt-Byt 1
Riana K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana K

Onberispelike netheid en uitstekende hulpvaardigheid met besienswaardighede.

Hierdie blyplek voldoen aan al die vereistes en baie meer. Die eienaars se vriendelike hulp om besienswaardighede uit te wys, word hoog op prys gestel.

Byt-Byt 1 se terugvoer

Dankie Riana! Kom weer asb.. Liefde, Marianne

Byt-Byt 1
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemeeu-singel 11, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb41e4b7e6252976ec65fa1ab9e1f03d6386afecf18d03991c478733272e292f11890d92c1fe2b06b834621527dd9973c4c17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 11 Seemeeu Crescent Stilbaai-wes 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3804275 21.4184128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang