Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Byt-Byt 1

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sanet V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lekker gerus. Ja, ek het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pragtige huis met alles wat jy nodig het en nog meer. Heerlik gebly. Pragtige huis. Diere het lekker gebly, groot tuin. Eienaars vriendelik. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Byt-Byt 1
Baie dankie vir die mooi woorde, ons sal julle graag weer by Byt-Byt verwelkom. Lovies, Marianne

Gert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Great huis, lekker gebly. Baie lekker gebly, beautiful huis, baie mooi skoon en netjies. Mal oor die meubels, vinnige WiFi, TV met Android box en als.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Byt-Byt 1
Baie dankie, Gert! Altyd welkom.

Andra B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Baie lekker gebly, net jammer ons het nie vir langer bespreek nie. Ons het baie lekker gekuier. Dis 'n heerlike plek met 'n lieflike, veilige tuin vir die hondjie. Rustige mooi buurt. Lekker afgestap na die see!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Byt-Byt 1
Baie dankie Andra, Julle is ook puik gaste en sal altyd welkom wees by ons. Groete Marianne

Clare M
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Perfect. It was perfect. The host was punctual and hospitable. The house was thoughtfully stocked with kitchen and bathroom essentials in case you forgot something. I would highly recommend. So close to the beach!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marianne
Byt-Byt 1
Thanks, Clare! Come again. Love, Marianne

Riana K
Kort verblyf
4.8
Okt 2023

Onberispelike netheid en uitstekende hulpvaardigheid met besienswaardighede. Hierdie blyplek voldoen aan al die vereistes en baie meer. Die eienaars se vriendelike hulp om besienswaardighede uit te wys, word hoog op prys gestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marianne
Byt-Byt 1
Dankie Riana! Kom weer asb.. Liefde, Marianne

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seemeeu-singel 11, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb41e4b7e6252976ec65fa1ab9e1f03d6386afecf18d03991c478733272e292f11890d92c1fe2b06b834621527dd9973c4c17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 6 5 1 5 11 Seemeeu Crescent Stilbaai-wes 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3804275 21.4184128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang