Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C and C Hotel Vibes

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Cherilyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 121

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 77 resensies vir C and C Hotel Vibes
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Tarryn C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn C

Baie lekker, rustig.

Ons het baie lekker gebly, dis 'n rustige en stille omgewing. Alles wat nodig is, was daar.

Johanni B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanni B

Gerieflik.

Ons het net 1 nag oornag, maar alles was skoon en netjies en het aan ons behoeftes voldoen.

Abriel D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abriel D

Very deluxed.

Nice and cosy, very chilled, quiet area, nice view, very comfortable.

Liliana D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liliana D

This may seem strange now, but I have wanted to for some time now.

I honestly cannot fault this venue. Everything was clean and in its place. We had a very comfortable stay and will definitely use this establishment again! Lisa, where do I start, she was wonderful. I was so well received and it felt as though she was welcoming us into her home, and ready to assist at the press of a button. She is the face of that place in my opinion. She should, and I hope she does, welcome every single person that walks through that door, nothing and not one person more needed.

Michael C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael C

Excellent.

Excellent, stylish, clean, professional, and safe parking for vehicles.

Tamaryn F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamaryn F

100%.

Ons het dit vreeslik baie geniet. Was die beste ooit. Dankie.

Kishen C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kishen C

The accommodation was fantastic.

Rooms are spacious and clean. Staff was super friendly and helpful. View was amazing. Safety was excellent.

Allistine D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allistine D

Excellent.

From the room to the view, everything was beautiful.

Venon D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venon D

Fantasies.

Ek het baie lekker gebly. Ek sal weer daar gaan bly.

Monre S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monre S

Amazing beautiful view. Always clean.

Beautiful place for couples and family.

Jamey N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jamey N

Vibes!

It was a lovely stay. Clean and tidy. The only thing that bothered me was the ants and the fridge. Also, there's no sink in the kitchen area of the room.

Wally T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wally T

Dis gerieflik. Ek sal weer daar bly.

Ek was al voorheen daar en is baie tevrede. Net die badkamer matte het skoonmaak nodig.

Wally T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wally T

Maybe the other rooms are good, but not room number 5.

I was welcomed warmly despite arriving after 6pm. The room number 5 was clean, with a good mattress and comfortable couches. All cutlery and crockery were clean, and there were coffee and tea available. Nonetheless, I will not book room number 5 again. It feels as if one is sleeping next to a renovation site. Some of the tiles behind the toilet are cracked, and some tiles of the shower wall are broken.

Andre V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Nie aangenaam.

Perseel het uitstekende 'view' maar kort baie aandag. Geen wasbak in die kombuis area van die kamer nie, baie onprakties. Badkamer is baie verouderd en kort baie aandag. Teëls is gebreek en vuil.

Chris K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Chris K

Dit was aangenaam.

Het lekker gebly maar kon nie TV aan die gang kry nie.

Linda V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Ons kuier was gerieflik en netjies.

Ons het lekker gebly.

Venon D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venon D

Baie lekker gebly.

Ek en my gesin het geniet om daar te bly. Dit was bietjie koud vir die swembad, maar die kinders het op die trampoline gespeel.

Alicia P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia P

Fabulous.

Location and area are anyone's dream.

Janet L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet L

Very good.

My friends and I really loved every second of being there. We didn't want to leave.

Rowen S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowen S

It's very neat and tidy and will come again for my 3rd time soon.

It's literally a perfect beautiful view and everything is worth paying for.

Alain E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alain E

Absolutely amazing always.

Very impressed with our stay. The room service is on point, and the people working there are helpful and adorable. We regularly booked in there and would always come back.

Olandi H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olandi H

It was absolutely lovely!

The room was amazing, beautiful and neat. I loved the bathroom and the view. Amazing. Will definitely book again.

Sigrid Priscilla W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sigrid Priscilla W

Dis altyd lekker om hier te bly. Rustig en geniet die stilte altyd.

Dit is baie rustig. Dis netjies.

Al M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Al M

Perfection, more than expected.

Every room has so much to offer and is beautiful and completely different.

Darryn A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryn A

I highly recommend this beautiful place too anybody looking for a break-away. Beautiful scenery and very hygienic. Absolutely gorgeous.

The cozy bed sleeps wonderfully and huge TV and WiFi for entertainment purposes.

Stanley M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley M

Uitstekend en sonder beurtkrag!

Wonderlik om daar te kon bly en jy weet nie van beurtkrag nie. Backup stelsel werk baie goed.

Jeanette B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B

Ons het die rustigheid geniet. Die wegbreek het ons goed gedoen. et mos goed gedoen.

Die area is rustig en veilig. Ons het na ons gerus het bietjie uit gery om di plek te verken. Ons het n sentrum gekry en daar het ons n eetplek gekry Cathel Baron. C and C Hotel Vibes is binne here in van alles.

Gerhard W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard W

Very clean, comfortable, pleasant stay.

Good value for money, for a single traveller or couple.

Jacques Edwin N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques Edwin N

Dit was baie gerieflik.

Kamer baie gemaklik.

Chantelle E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle E

Awesome

Friendly staff and very neat.

Des E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des E

Aangename atmosfeer, baie geniet. Veilig.

Sal beslis weer hier tuisgaan. Pragtige uitsig, reg langs natuurreservaat.

Charoll P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charoll P

Oornag verblyf.

Ek en my tiener seun het oornag verblyf gesoek. En hierdie is my nuwe gunsteling huis weg van die huis verblyf.

Thys V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys V

Baie lekker.

Baie mooi omgewing sal weer daar gaan bly.

Aron G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aron G

Enjoyed.

Unforgettable accommodation.

Claire M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire M

Beautiful scenery and lovely stay.

Very well managed!

Talia G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talia G

Great place. The staff is very friendly and helpful.

Great place. The staff is very friendly and helpful. Amazing view.

Gert M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert M

Netjies. Ongelukkig geen warm water.

Sien sterre.

Shaun C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun C

Mostly used it for sleep. Although fully booked we didn't have a noise challenge. Room was spacious and tidy. Would definitely book again in future. Save location and security. Client service also excellent.

I would recommend it to family and friends.

Geraldene E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldene E

Awesome.

Will definitely stay there in the future. Love the scenery and friendly staff.

Thabo L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo L

Excellent.

My biggest concern was safety and was happy with the location. I will book same place on my next visit to Cape Town.

Allison B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allison B

Simply the best.

Friendly staff, everything is in its place, so clean and safe.

Wessel R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel R

Fantastiese waarde vir geld.

Gehalte kamers en baie ruim.

Wayne A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne A

Baie vriendelik en behulpsame staff en vertrekke baie skoon en ruim.

Sal weer daar gaan bly.

Gaironisa D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaironisa D

Cosy and beautiful area.

Liked everything about the room. Very stylish. The aircon was a great bonus. Netflix and Wi-Fi available.

Anja V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja V

Baie netjiese plek, waarde vir geld. Onverwagse pragtige uitsig gehad buite!

Alhoewel ek die kamer bespreek het spesifiek met 'n bad en 'n ander kamer gekry het, was die plekkie regtig mooi en ons sal weer daar boek. Hopelik kry ek volgende keer die kamer met die bad waarna ek uitgesien het. Ongelooflike uitsig wat nie een sop hul foto's wys nie!

Jurgen M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgen M

Great value for money.

I booked my Dad, aunt and grandma from Namibia, fantastic place, great value for money.

Lanette J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanette J

Ek moes dringend blyplek kry nadat my vriend in ICU opgeneem is.

Die diens en terugvoer was uitstekend en regtig waarde vir geld. Die personeel is uitstekend en het uit hulle pad gegaan om my tuis te laat voel en was so behulpsaam. Ek sal hulle enige tyd weer besoek! Daar was tot 'n garage gereël vir my voertuig!

Chris J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris J

Goeie blyplek met 'n mooi uitsig op die berg en oor die baai.

Aangename blyplek. Ongelukkig kon 'n mens nie op die bespreking sien dat die betrokke kamer nie parkering agter 'n heining of in 'n motorhuis insluit nie. Die probleem is egter deur die eienaar opgelos deur toestemming te gee dat ons in een van die ander kamers se ongebruikte motorhuis mag parkeer. Nog 'n probleem met die water is net so vinnig en doeltreffend opgelos. Algehele indruk was positief.

Sigrid Priscilla W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sigrid Priscilla W

Was fantasties.

Baie netjies en rustig. Was rêrig baie heerlik en sal beslis weer gaan.

Theo Z - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo Z

Ons kuier was baie kort, maar aangenaam.

Dit was ons 2de kuier by C and C. Ons het weer vir dieselfde kamer gevra en ook gekry. Ons sal graag weer daar kom bly. Ons situasie is so dat ons gereeld in die area moet wees en die een nag oorbly pas ons uitstekend. Die kamer is baie gerieflik en die veilige parkering in 'n motorhuis is 'n welkome bonus. Ek wil egter noem dat die volgende klein herstelwerk op albei ons besoeke gebrekkig was. Die toiletsitplek is steeds los en moet herstel word. Die TV se monteerarm kort aandag aangesien dit heel skeef hang. In totaliteit was ons kuier aangenaam en ons sal definitief weer by jul oorbly.

Neville L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville L

Comfortable, conveniently located and good value for money.

Loved the full DSTV, wifi, no loadshedding impact, secure shade net parking additional TVs in two of the three bedrooms (Netflix and YouTube), beautiful and modern bathroom. . Trampoline was dirty (bird poop), a few millipedes in the house, workers speak loudly and we were disturbed a few times, no rails to hang any clothing, microwave shekf is too high, kitchen mixer tap was leaking, 2 sinks and a draining section would be ideal, of the down lighters were either not working or were flashing, a skylight in the passage and kitchen would do wonders in lighting up the place (it's quiet dark).

Frans V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans V

Verblyf is in 'n pragtige omgewing met mooi uitsigte oor die see en berge. Kamer was netjies en skoon.

Ons is vriendelik ontvang en alles was reg vir ons verblyf. Die kamer is baie gerieflik en alles wat jy nodig het, is daar. Rustige omgewing en naby al die belangrike paaie ens. Die enigste probleem was dat daar baie geraas was op Vrydagaand 24 Februarie 2023 deur gaste of die werkers op die perseel. Saterdag was alles weer normaal.

Wally T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wally T

Quiet room and with a great view.

Small room but well-appointed and a beautiful communal balcony with a view. Warm, friendly, efficient reception.

Pierre P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre P

Plattekloof verblyf.

Ons het 3 nagte tuisgegaan by C and C. Dis 'n pragtige huis met 'n baie mooi ligging teen die koppie. Mens kan ver oor die baai sien van hier. In ons kamer was alles gerieflik, skoon en netjies. Ons het ook toegang gehad tot 'n elektries-beheerde toesluitmotorhuis. Dankie, sal beslis weer daar oorbly.

Christina V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christina V

'n Wonderlike plattekloof-ervaring. Groot en ruim.

Ervare, vriendelike personeel.

Wanita U - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wanita U

Skoon en netjies. Alles wat nodig is vir 'n dag of twee se verblyf. Sal aanbeveel.

Skoon en netjies. Vriendelike personeel. Sal aanbeveel.

Dawn P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawn P

Could be useful to have a basin in the kitchen.

Will definitely visit again.

Gerhardus K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhardus K

Eenheid is gerieflik en met goeie buitespasie om uit te beweeg.

Die eenheid no. 3 is 'n bietjie klein vir 2 persone, aangesien die spasie by die bed se bergkant te smal is. Die gedeelde kombuis is gerieflik en goed toegerus.

Joos D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joos D

'n Rustige omgewing.

Die plek is skoon en ruim. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Sigrid Priscilla W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sigrid Priscilla W

Dit is altyd baie nice daar, maar met my laaste kuier was ek bietjie senuweeagtig want my kar moes buite staan.

Hulle moet dalk net kyk aan die wifi ook, want ek kon niks kyk op Netflix nie. Dit load net tot 20% en freeze dan.

Pierre D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D

Baie goeie waarde vir geld.

Baie netjies, skoon en veilige omgewing.

Mariza S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariza S

Ons het nie veel gekuier nie, het net oornag - was by 'n funksie gewees.

Sien sterre.

Lanette J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Lanette J

Heerlike, rustige nagrus.

Ek en my dogter van 17 het oornag by C and C vir 'n besoek aan die hospitaal die volgende dag. Vriendelik ontvang, gehelp met bagasie. Rustig en asemrowende uitsig en bonus is die veilige parkering in die motorhuis. Sal definitief besoek aflê.

Gideon L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon L

Pragtige plek met mooi uitsig.

Die gastehuis bied 'n aangename oornagervaring, maar daar was nog sigbare renovasies aan die gang en behoort as dit voltooi is die perfekte oornagplek te wees vir 'n moeë reisiger. Ek sal definitief weer van C and C Hotel Vibes gebruikmaak.

Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Cecile S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cecile S

Teleustellend. Wanvoorstelling van verblyf.

Met ons aankoms was die portaal vuil. Die portaal was in die drie dae wat ek daar was nie een keer gevee nie. Die kamer was warm en lugversorger was aan, maar het later die gees gegee. Vloere nie skoon. Geen dstv. Balkon was inderdaad nie privaat nie. Geen Weber soos voorgestel nie, net 'n mankolieke ou braaiertjie. Niemand daar praat Afrikaans nie. Toe ek navraag doen oor die lugversorger was ek baie antagonisties behandel. Het ook nie veilig gevoel daarbinne nie. Ons moes ons skottelgoed in gemeenskaplike kombuis gaan was. Dit wasbak en kombuisvloer was regtig vuil gewees. Voertuig se parkering was beslis nie 'secure' ' nie. Het net daar in die oprit gestaan. Ek is later geskuif na 'n kamer wat lugversorging het en kon toe my voertuig in die motorhuis parkeer. Daardie plek sien my nooit weer nie.

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Maggie O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maggie O

Die kamers se view is 10 uit 10.

Die kamers waarin ons geboek was het na rook geruik en daar is nie-rook tekens orals op. Die dametjie wat 'n mens ontvang het jammer gesê, maar kon nie vir ons 'n ander kamer gee nie. Sy is nie die beste persoon vir die werk nie. Die beddegoed het na rook geruik en alhoewel sy die kamer gespuit het en die aircon aangesit het, het dit niks gehelp nie. Ek het gevra vir 'n ander kamer, maar sy kon ons nie help nie. Die res van die gastehuis is pragtig.

Riaan O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan O

Ek sê nie, want ek dink nie almal gaan tevrede wees met die geriewe nie.

Die slaapplek was baie ruim (onnodig ruim). Die kombuisie het nie 'n opwasarea nie. Ons moes ons koppies in die badkamer was. Die plek is ruim maar die badkamer is baie beknop. Die water warm/koud is moeilik om te reguleer. Die parkeerplek is glad nie so veilig as beweer word nie. Die woord hotel skep 'n verkeerde indruk van die plek. Dit is 'n plek met baie potensiaal maar word nie so bestuur nie.

Elizabeth Felicity M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth Felicity M

Het baie veilig gevoel, die ontvangs was uitstekend.

My telefoniese bespreking was van top gehaalte, die dame wat my gehelp het het my stap vir stap verduidelik 100%.

Gail E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail E

Rustige atmosfeer en pragtige, gemaklike verblyf!

Geriewe is van uitmuntende gehalte. Potte het egter aandag nodig, maar andersins is daar niks om oor te kla nie.

George N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George N

Goeie waarde vir geld.

Veilige parkering. Skoon en netjies. Sal weer gaan. Dankie LekkeSlaap.

Evelyn W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Evelyn W

Bird noise.

It's a really beautiful view, but the problem is the noise in the early morning from birds. It will wake my son and fiancé up due to them being extremely loud before 6 already.

Glenn S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Glenn S

Baie mooi uitsig, naby aan malls, baie mooi kamer en groot stort.

Baie rustige tyd gehad, geen load shedding.

Anton B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anton B

Was nice.

Could maybe offer milk, or even a breakfast.

Thia W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thia W

Sal nie weer soontoe gaan nie.

Die webwerf sê daar is vol DStv in al die kamers. Ek was 'n enkel persoon, toe ek daar kom toe is daar geen DStv in my kamer nie. Die matte is oud en afgeleef, die ingangsportaal was vuil en niemand kan Afrikaans eers verstaan nie, wat nog van praat. Hulle sien my nooit weer nie.

Vanaf
Vanaf R722
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R722
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blombos-keerromstraat 4, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67384879146d5c2c105fb57bfc0670a1b3c0ff4e1efacf46924ec6d84cc8bd6ef7e9b12c5cc90a0845ed68fc6729ea72fe49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R722 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 4 Blombos Close Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8696611 18.5882693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang