Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C and C Hotel Vibes

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blombos-keerromstraat 4, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R722 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

C and C Hotel Vibes is 'n pragtige gastehuis wat in Plattekloof geleë is en is ideaal vir sakereisigers of diegene wat die pragtige Moederstad wil verken.

Hierdie eiendom bied gaste 'n verskeidenheid akkommodasie-opsies soos 'n 4-slaapplek-eenheid of 4 2-slaap-eenhede. Die eenheid het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 aparte slaapkamers en die ander 4 eenhede het elk 'n oopplan-ontwerp met óf 'n dubbel- óf koninggrootte-beddens. Alle eenhede het hul eie badkamer met óf 'n stort en 'n bad óf net 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die 2-slaapkamer-eenheid beskik oor 'n leefarea met 'n sitkamer en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof induksiestoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel met sitplek vir 4. Alle eenhede het gratis WiFi en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale.

Alle gaste het toegang tot 'n pragtige tuin, braaigeriewe en 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en sal binne 'n kort entjie se ry van winkelsentrums, restaurante en hospitale af wees.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 77 resensies vir C and C Hotel Vibes
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Cherilyn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 121

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Blombos-keerromstraat 4, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink C and C Hotel Vibes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R722
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R722
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blombos-keerromstraat 4, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67384879146d5c2c105fb57bfc0670a1b3c0ff4e1efacf46924ec6d84cc8bd6ef7e9b12c5cc90a0845ed68fc6729ea72fe49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R722 per nag (plek vir 2) 77 5 1 5 4 Blombos Close Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8696611 18.5882693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang