Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C Bobbejaan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Michele D
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Heerlik sal weer kom kuier. Ek en my woef het baie lekker gebly, naby alles, stil rustige straat en pragtige uitsig vanaf stoep en sitkamer, geen wind al het dit op strand erg gewaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerliza V
Lang verblyf
5.0
Des 2023

Heerlik gebly en sal vir seker weer teruggaan. Pragtige plek met die vriendelikste eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mercia
C Bobbejaan
Gerliza, baie dankie vir jou resensie. Julle is sulke aangename gaste. Was 'n plesier om vakansiegangers soos julle hier te kon ontvang.

Dorothy D
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Heerlik verby. Ons besef in die tyd van ons verblyf ek het in 2016 ook by C Bobbejaan plek gekry. Lol. Dis 'n heerlike plekkie, ons is heerlik ontvang, die plekkie is baie goed ingerig. Ek sou persoonlik gehou het van 'n wasmasjien i.p.v. 'n skottelgoedwasser, maar vir groot groepe is die skottelgoedwasser ideaal. Rannie is so vriendelik, ek is seker sy sou help as ek gevra het oor wasgoed was. Ons het nie eens geweet dat hulle op die perseel bly nie, die huis is in alle opsigte vir ons perfek gewees en sal beslis weer daar bespreek. Die spa-bad was ons almal se gunsteling en Penny kon in en uit die huis beweeg sonder probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kokkie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Ongelooflike blyplek met die mooiste uitsig. Gaan beslis weer. Mercia het ons vriendelik ontvang. Stil en rustig met die beste uitsig ooit. Die blyplek is goed ingerig met alles wat jou hart begeer. Lekker groot stoep met braaiplek en heerlike sonkamer wat oor die see uitkyk. Ons gaan beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Mercia
C Bobbejaan
Kokkie, baie bly jy het lekker gekuier. Dankie vir die resensie.

Jeanie S
Kort verblyf
4.2
Mrt 2024

Peaceful sea stay. Wonderful and relaxing stay. We would definitely use it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Mercia
C Bobbejaan
Bly jy het lekker gekuier. Hoop om jou gou weer hier te kan ontvang.

Cornelia M
Kort verblyf
4.0
Mrt 2024

Fantasties. Die vakansie was heerlik en ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Alma P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Uitstekende ligging. Sal beslis weer hier bly. Vriendelike diens met alle geriewe. Beveel dit sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Fantasiese uitsig, skoon, veilig en lekker vir kinders en hondeliefdes. Beter as foto's. Regtig alles was beskikbaar en niks was te veel moeite nie. WiFi, DStv en geen beurtkrag. Tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willene R
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Ons het baie lekker gekuier. Dit was 'n amazing naweek gewees by C Bobbejaan. Die huis het alles wat jy sal benodig - tot 'n potjie vir potjiekos maak. Ons was reg teen die see. Alles was baie mooi skoon en netjies. Ons sal met geruste harte weer daar gaan kuier. Baie dankie dat julle dit so lekker genaak het vir my en my ma.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barend B
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Dit was alles wat ons verwag het! Ons het C Bobbejaan gekies op grond van resensies en ons was nie teleurgesteld nie! Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mercia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R4 158
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 158
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 89, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA129f9107dc5e131ab729cd8c24e2fae015ca6235cd1e9fd217842a41c756d2d024c1db74b8bc8fed2579c9202ced7d8e29d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 158 per nag, vir 6 mense 24 5 1 5 89 Main Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.347876537601 18.152774870396

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang