Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C Bobbejaan

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 89, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 158 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

C Bobbejaan is op die eienaars se eiendom in Yzerfontein geleë en bied verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die eienaars woon op die perseel op die boonste verdieping van die huis, terwyl die verblyf op die grondvloer voorsien word. Die hoof- en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer is toegerus met 'n spa-bad, stort, toilet en wasbak en die tweede badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met DStv, en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Daar is heerlike braaigeriewe op die patio asook pragtige see-uitsigte.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel agter 'n elektriese hek en 1 toesluitmotorhuis.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Spa-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Michele D
5.0
Heerlik sal weer kom kuier. Ek en my woef het baie lekker gebly, naby alles, stil rustige straat en pragtige uitsig vanaf stoep en sitkamer, geen wind...
Sien meer
Jan 2024
Gerliza V
5.0
Heerlik gebly en sal vir seker weer teruggaan. Pragtige plek met die vriendelikste eienaars.
Des 2023
Dorothy D
5.0
Heerlik verby. Ons besef in die tyd van ons verblyf ek het in 2016 ook by C Bobbejaan plek gekry. Lol. Dis 'n heerlike plekkie, ons is heerlik ontvang...
Sien meer
Okt 2023
Alma P
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende ligging. Sal beslis weer hier bly. Vriendelike diens met alle geriewe. Beveel dit sterk aan.
Mrt 2023
Marlene B
5.0
Fantasiese uitsig, skoon, veilig en lekker vir kinders en hondeliefdes. Beter as foto's. Regtig alles was beskikbaar en niks was te veel moeite nie. W...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mercia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 89, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink C Bobbejaan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 158
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 158
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 89, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA129f9107dc5e131ab729cd8c24e2fae015ca6235cd1e9fd217842a41c756d2d024c1db74b8bc8fed2579c9202ced7d8e29d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 158 per nag, vir 6 mense 24 5 1 5 89 Main Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.347876537601 18.152774870396

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang