Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C-Breeze

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Schaapenzicht 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 570 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

C-Breeze is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat ideaal geleë is in die Schaapenzicht-kompleks in die hartjie van Langebaan. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek saam met vriende en familie, want dit is stapafstand vanaf die gewilde Langebaan-strandmeer en -strand.

Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 9 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 'n dubbelbed het. Die vierde slaapkamer is in die solderruimte bo geleë. 'n Stort-oor-bad, wasbak en toilet is in die tweede badkamer beskikbaar.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie sitkamer maak oop op 'n onderdakstoep met 'n piekniektafel en 'n ingeboude braai wat oor die strandmeer uitkyk. Boonop is daar 'n omheinde patio met 'n buite-eettafel en 'n tweede ingeboude braai. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel. Dit is stapafstand van baie winkels en restaurante op die hoofweg geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 9 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Andriette Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hoofweg, Schaapenzicht 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink C-Breeze het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 570
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R3 570
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Schaapenzicht 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93b8229c59e6f2246fb2bdb06ad34dda0a58694f581da22a7ac745416c9f6151bfcc7153aae5d7fd4b37a2fed9b63d37bb67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 570 per nag (plek vir 9) 1 5 1 5 Main Road 3 Schaapenzicht 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.089331080052 18.03115209259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang