Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C-Breeze

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Brandon D
Kort verblyf
4.8
Jun 2023

Brilliant, best location, lovely unit. The owner arrived, so got a fright when someone used keys to access it. Kept being interrupted by individuals as easy access.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
C-Breeze
Hi Brandon, thanks for your feedback and we apologize for the mistake with the owners as they were unaware of their house that was booked already. As for the local guys selling crayfish and all kinds of seafood, we have no control over them but do respond when it's reported. We however hope that this does not prevent to come to Paternoster again as we look forward to welcoming you again as our guests.

Fourie V
Kort verblyf
4.2
Jul 2024

Alles was soos bespreek en goeie diens by ontvangs en vertrek. Ons het die tyd geniet by C-Breeze.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jako M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Baie baie lekker. Kan ek die huisie koop?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
C-Breeze
Hi Jako, Een hiermee neem ek aan julle het baie lekker gebly, LOL!

Vivienne B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2021

Dit huis is goed toegerus en die leearea is 'n plek waar jy graag wil kuier. Die buitebraai maak voorsiening vir koue en warm dae. Persone wat die disse voorberei is nie uitgesluit van die res van die vriende of familie nie. Elke slaapkamer het sy eie netjiese badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
C-Breeze
Hi Vivienne Dankie vir jou terugvoering, C Breeze is inderdaad 'n lekker kuier plek ideaal vir 'n gesin van ses. ons is bly om te hoor julle het dit geniet, hoop ons sien julle sommer gou weer.

Ulla L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2019

Ons het almal gerus! Was baie netjies! Ons wou net rustig wegkom uit die stad en rus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
C-Breeze
Hi Ulla, dankie vir die terugvoering op C Breeze. Ons is bly om te hoor jul het dit geniet. C Breeze is lekker groot met 'n baie lekker binnehof. Hoop om jul weer eendag te kan terugverwelkom.

Hannelie L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2019

Baie lekker! Dit is 'n baie lekker huis, net jammer sy kuier-area kyk nie see toe nie. Dit sou waardeer word as daar extra toiletpapier en swart sakke was, wat gewoonlik beskikbaar is by huise wat in hierdie prysklas verhuur word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2019

Goeie ervaring. Baie lekker gebly sou graag meer see-uitsig wou hê. Wit beddegoed word aanbeveel. Skoonmaakmiddels behoort deel van die pallet te wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Sanet
C-Breeze
Hi Johan, Baie dankie vir jou terugvoering. C Breeze is deel van ons self sorg opsies en skoonmaak middels word nie voorsien, behalwe die basiese opwasmiddel en swartsakke. Ons sal egter praat met die huiseienaar oor die beddegoed,Hoop egter ons kan jul eendag weer terug verwelkom.

Steffan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2018

Sal definitief weer gaan, sommer baie lekker en snoesig. Geen probleme ondervind nie. Almal baie gasvry. Vriendelike hulp van reisagente. Die woning self, baie gesellig en veilig. Genoeg spasie vir klein kinders om te beweeg. Sal definitief dit aanbeveel en as ons weer kansie kry, terugkeer na C-Breeze. Almal het dit geniet, rustige omgewing en sommer lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
C-Breeze
Hi Steffan, ek is so bly om te hoor julle het lekker gebly. Ons sien uit na julle terugkeer na Paternoster in die nabye toekoms.

Nicolette K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2017

Fantastiese strandhuis. 'n Fantastiese plek om Kersfees saam met familie te spandeer. Die huis is goed toegerus. Lekker beskutte braai-area asook 'n kuierarea wat op die see uitkyk. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
C-Breeze
Dit is lekker om te hoor dat jul 'n aangename verblyf gehad het. Ek hoop om jul weer eendag terug te verwelkom.

Zahraa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2017

Absolutely amazing! It was amazing to wake up to the sound of the waves every day. Super close to the local fish market. And literally, takes one second to get to the beach. Very calm place and is within walking distance of the main dorpie, where other restaurants and shops are. The kitchen comes with supplies, the bedding is of a good and comfy quality and the plot of the house is spacious enough for a family of six. Recommend this place for families with kids big and small (they can run wild on the beach) or for friends (there are amazing restaurants in the area).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
C-Breeze
C Breeze is indeed a beautiful house and very tastefully decorated, ideal for family getaways. We are glad to hear you enjoyed your stay and definitely look forward to welcoming you back again as our guests in the near future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 62

Resensies 841

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewietstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c27e183a8be35efd38832df9b81f09cd5c6768f3f8ea595bd8061ab52cd78751febf35b090b4314f28bc18f9a4353f1bc43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 5 Kiewiet Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.806838888889 17.895913888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang