Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C Horizon

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hanlie B
Lang verblyf
5.0
Jan 2023

Gesinsvakansie met volwasse kinders. Woonstel het 'n uitstekende ligging, is baie goed toegerus en eienaars is baie gasvry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Casper C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Ons kuier by C Horizon was ongelooflik lekker! C Horizon het ons harte gesteel. Die ligging is uitstekend dit het amper gevoel asof ons, ons eie private strand het. Ons kon elke oggend wakker word en vanaf die balkon oor die see uitkyk tot op die horison. Die huis se dekor is pragtig en daar was absoluut alles wat jy nodig het vir 'n ongelooflike lekker vakansie. Die huis is lekker ruim en groot. Dit is stapafstand na die hoofstrand en lagoon. Ons het baie veilig gevoel hier en Claude Urban straat was baie mooi en lekker vir 'n oggend of laat middag stappie. Dankie Giselle en Piet vir jul gasvryheid en 'n ongelooflike tyd by C Horizon. Ons hoop om in die toekoms weer daar te kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Giselle
C Horizon
Baie dankie Doreen. Ek is bly julle het lekker gekuier. Hoop om julle weer in die toekoms te ontvang. Vriendelike groete Giselle

Michelle S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Wonderlike vakansie! Pragtige skoon en gerieflike verblyf. Paar meter vanaf die see en vriendelike gasvrou en gasheer! Definitief die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Giselle
C Horizon
Baie dankie Michelle, Julle was puik gaste! Groete Giselle

Wendy B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Lovely place, beautiful position, stunning beach. Website ensured our stay was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Giselle
C Horizon
Thanks, Wendy, we appreciate your feedback.

Chris L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2021

Gerieflik , alles was perfek. Dankie Giselle vir julle gasvryheid. Baie lekker gerus. Kon werklik niks fout vind nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Giselle
C Horizon
Baie dankie vir die resensie Chris & Marietha! Ons waardeer dit baie. Sien julle binnekort weer in Sedgefield. Geniet die beplanning van julle eie huis! Vriendelike groete Giselle

Carrie M
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2020

Amazing! Best hosts we have ever had, and the most perfect location. We arrived to a welcome sign for the four of us (by name) and our dog. On each pillow there was a chocolate, except for my partner's pillow on which there was a sugar free chocolate (he's diabetic). And there were even doggie treats. There was wine in the fridge, rusks and fresh flowers. The house was spotless and beautiful. Piet and Giselle were the most amazing hosts we have ever had. They were welcoming, helpful, caring, attentive, warm and friendly. The view from the balcony was mesmerizing and the quick walk to a quiet and beautiful beach, with spectacular sunsets, was perfect for our quiet getaway after the chaotic year. We could not rate this any higher, it was the best holiday we have had, absolutely perfect. Thank you Giselle and Piet!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Giselle
C Horizon
Dear Carrie, Thank you for the kind feedback, we really appreciate it! May 2021 be a good year for you guys. Hope to see you again in the future. Kind regards Giselle

Estie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2020

Was heerlik, gerieflik, baie modern, alles wat jy nodig het, genoeg handdoeke, loop afstand vanaf strand. Baie skoon. Die sonsopkoms en ondergang was nostalgies. Ons was ingewag en hartlik verwelkom, soos eregaste gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Giselle
C Horizon
Baie dankie vir die review Estie! Ek waardeer dit baie. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Giselle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Giselle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urbanrylaan 16, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKB1OqciSOR2WjZit1JLQJTyzOlp8esaltwCUiWTkyglKwm9OTM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 16 Claude Urban Street Myoli Beach 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.034239407585 22.803450828172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang