Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C Horizon

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urbanrylaan 16, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

C Horizon is 'n nuut opgeknapte vakansiewoonstel aan die strand met see-uitsigte en direkte, privaat toegang tot die pragtige Myoli-swemstrand. Die woonstel is in 'n veilige omgewing en het goeie sekuriteit.

Die ruim woonstel is verbonde aan die eienaars se woning en is op die eerste verdieping. Veilige onderdakparkeerplek is op die grondvloer onder die huis beskikbaar. Daar is ook braaigeriewe waar gaste op 'n oop vuur kan braai. Die woonstel word via trappe bereik en daar is 'n stoorkamer onder die huis waar gaste fietse en ander toerusting kan stoor. Die woonstel is baie privaat en net die geluid van die branders kan gehoor word.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 3 badkamers, en bied verblyf vir 4 volwassenes en 2 kinders ouer as 10 jaar. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Twee van die badkamers is langs die slaapkamers en kan bereik word sonder om deur die slaapkamers te gaan. Die eerste badkamer het 'n stort, wasbak en toilet en die tweede badkamer het 'n stort oor die bad, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n elektriese stoof en oond, mikrogolfoond, yskas, vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei word voorsien. Daar is ook 'n tweeplaatgasstoof vir gebruik tydens beurtkrag. Noodligte is beskikbaar.

Die oopplan-sitkamer en -eetkamer het 'n etenstafel met 6 stoele, gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met DStv. Dié kamer lei na 'n ruim stoep met 'n see-uitsig.

Die selfsorgwoonstel word weekliks skoongemaak en die linne en handdoeke word omgeruil.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Giselle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Claude Urbanrylaan 16, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink C Horizon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urbanrylaan 16, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKB1OqciSOR2WjZit1JLQJTyzOlp8esaltwCUiWTkyglKwm9OTM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 16 Claude Urban Street Myoli Beach 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.034239407585 22.803450828172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang