Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C-Land Guest House Kookrus

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Riebeeck-laan 22, Kookrus, Meyerton, 1961, Gauteng
  • Vanaf R300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

C-Land Guesthouse Kookrus is in Meyerton, 'n klein dorpie suid van Johannesburg geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die selfsorg-gastehuis bied 9 pragtig gemeubileerde kamers wat elkeen gemaklike beddens, 'n TV met OpenView-kanale en gratis WiFi het. Daar is 3 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad het.

Gaste in die oorblywende kamers deel 'n gemeenskaplike badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en 'n waskamer.

Buite is daar 'n braai-area en gratis parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
3.8
Waarde vir geld
2.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Charles Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Van Riebeeck-laan 22, Kookrus, Meyerton, 1961, Gauteng
  • Gaste dink C-Land Guest House Kookrus het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kookrus Meyerton Gauteng
Vanaf
Vanaf R 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Riebeeck-laan 22, Kookrus, Meyerton, 1961, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88c50f7ebc41be98a792abed9447a3752ca1038e5db9103cbd2b58055af70f6d771d09cc17cd9b9b57b8514751ceada0a72a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 22 Van Riebeeck Avenue Kookrus 1961 Gauteng 021 201 8901 12:00-22:00 11:00 -26.585997475601 28.013590718385

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang