Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C Melody Selfsorg Eenhede

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 61 resensies vir C Melody Selfsorg Eenhede
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Elsie V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie V

Dit was 'n wonderlike ervaring en Strandfontein, asook C Melody sien ons beslis.

Dit was uitstekend. Ons is vriendelik ontvang en die verblyf was presies wat ons nodig gehad het. Goed ingerig en baie skoon en netjies.

Santie D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie D

Héérlik gekuier!

Het héérlik gebly! Vir die tyd van die jaar was dit 'n baie goeie prys. Die eenheid is goed toegerus. Dit was vir my lekker om soggens met die geluid van die see wakker te word en met die see uitsig vanaf die tafel in die kombuis en vanaf die balkon. Maya het ook baie vinnig gereageer op vrae en was altyd behulpsaam. Ek sal enige tyd weer in C Melody bly, sou dit moontlik wees!

Ursula L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula L

Very nice.

The place was very neat, comfortable, safe, and had a nice view. I will definitely book again.

Adriana N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriana N

Ons het lekker gebly, lekker koel woonstel. Heerlik gestap en gerus.

Lekker gebly. Sou geriefliker, skoon sitplek by braai verkies.

Albert J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert J

Rustig en 'n pragtige seeuitsig.

Ons het die tydjie baie geniet. Eenheid was skoon en netjies.

Lezette L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lezette L

Net wat ons nodig gehad het.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Die plekke is netjies, baie stil, baie skoon. Ons gaan definitief daar kom bly. No load shedding - dit was die ekstra plus.

Nelia S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia S

Oulike plek, netjies, ruim en alles wat mens nodig het.

Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n paar minute se stap van die strand, winkel en restaurant. Het wel 'n waaier gemis, maar dit is 'n kleinigheid.

Drieka L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drieka L

Ruim, skoon en vriendelike diens.

Baie lekker gebly. Lekker ruim en skoon en die lekkerste geen beurtkrag nie. Vriendelike ontvangs.

Danie D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D

Baie aangenaam en alles in plek.

Heerlike sonskyndae gehad.

Jason F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason F

It was great, owners very friendly and helpful.

Very cosy and comforable bedding. Certainly worth every rand spent.

Martin A - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin A

Heerlik.

Lekker rustig en ontspanne.

Annelien M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien M

Lekker gebly, naby alles.

Kan maar TV uithaal en eerder vervang met waaiers.

Jan Hendrik R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan Hendrik R

Rustig, pragtige uitsig.

Kan die see hoor van die eenheid af. Pragtige uitsig oor die see en strand. Vriendelike ontvangs. Stapafstand van die strand en winkel.

Wiesa M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wiesa M

Gerieflike blyplek.

Ek het net positiewe kommentaar oor die blyplek. Gerieflik en netjies. My enigste negatiewe kommentaar is dat ek na 10 dae nog nie my breekskadedeposito terug ontvang het nie. Na ek na 7 dae navraag daaroor gedoen het. Ek voel regtig nie gemaklik met dit nie.

C Melody Selfsorg Eenhede se terugvoer

Hello Wiesa - ons vat nie gewoonlik so lank met 'n terugbetaling nie, gewoonlik 2- 5 werksdae. My man was ongelukkig ook nie hier laas week om dit te doen nie omdat dit sy rekening is. Die 5de werksdag was Vrydag en ek het Saterdag vir u dit terugbetaal, soos bespreek oor Whatsapp.

C Melody Selfsorg Eenhede
Lourens B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B

Aangename ontvangs.

Ons was daar vir 4 nagte en het baie lekker gebly. Kan dalk net 'n waaier in die woonstel inbring vir die warm nagte.

Claudia J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia J

Met aankoms was die persoon wat ons ontvang het baie vriendelik. Dit het ons onmiddelik tuis laat voel. Darom sal ons weer 2023 gebruik maak van C Melody Selfsorg Eenhede.

Dit was 'n kort, lekker kuiertjie. Lekker rustig sonder geraas. Ons het ook baie veilig gevoel. My kinders en kleinkind het dit vreeslik geniet.

Werner C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner C

Pragtige plekkie en baie higiënies.

Vriendelike mense wat ons tuis laat voel het en die omgewing is baie rusltig.

Deborah E T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah E T

Rustig.

Baie rustig gewees, geen besige strate, gasvrou baie vriendelik, ons het alles wat nodig was gehad. Dankie Maya.

Jason M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason M

It was a lovely experience. Will definitely go again.

We really enjoyed the breakaway. It is exactly what we as a family needed.

Tiaan S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S

Baie rustig sal dit vir enige een aanbeveel.

Jy voel baie veilig.

Allan M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Allan M

Very pleasant experience.

The unit had all we needed and the hosts had made provision for a few solar lights in the event of loadshedding. Unfortunately, only on-street parking, but the hosts assured us that Strandfontein is practically crime-free.

Pieter B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Ontspanne.

Selfs tydens beurtkrag was daar lig en warm water!

Carlo A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlo A

Rustig en mooi.

Baie rustige en stil plek. Baie mooi plek, oop see. Voel baie veilig. Stapafstand na die see.

Sonja G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sonja G

Baie lekker naweek.

Kids het dit baie geniet by die fees.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Valerie W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie W

C Melody is 'n wonderlike plekkie. Ons het ons geniet.

C Melody was vir die 5 dae 'n goeie, lekker plekkie om te gaan ontspan. Baie mooi. Die diens wat ons gekry het, was 100% tops. Baie dankie vir 5 dae en nou is ons weer terug in die warm Noord-Kaap. My man het gesê as hy die Lotto wen gaan koop hy vir ons 'n huis op Strandfontein. Ek is baie bly hy kon ontspan. Bitter baie dankie.

Ruchele H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruchele H

Net wat ons nodig gehad het

Maya ons gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik. Die eenheid was skoon en alles was beskikbaar vir ons. Baie dankie, Maya.

Marghy S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marghy S

Excellent service and stunning views.

The weather was nice. The view stunning. Peaceful and quiet.

Zaskia K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaskia K

Baie netjiese plekkie, rustige area met vriendelike eienaars

Ek en my gesin het ’n baie vriendlike ontvangs gehad. Die plekkie is goed toegerus met alles wat jy sou nodige hê. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Marinda V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda V

Dit was baie lekker en ons het vriendelike diens ontvang.

Beslis 1 van die beste klein wooneenhede waar ons al tuis was.

Juan-lee M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juan-lee M

Rustig, kalmerend, lieflik.

Dit was fantasties.

Theunis L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis L

Waarde vir geld en skoon.

Woonstel het alles in wat jy nodig het, was nie nodig vir my om enige iets saam te neem nie. Skoon en gemaklike beddens.

Marijke E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke E

Lieflike wegbreekplekkie

Wat 'n heerlike wegbreekplekkie! Verblyf het alles wat mens mag nodig kry (insluitende die wonderlikste uitsig en rustigheid) en Maya en Tokkie laat mens absoluut welkom voel. Van die oppervlaktes kon dalk doen met bietjie van 'n afstof (ek is lank en kan bo-op goed sien), maar alles in ag genome was dit heerlik daar en sal ons vir seker weer daar wil gaan bly.

C Melody Selfsorg Eenhede se terugvoer

Dankie Marijke, jy is reg, ons het nie daai boonste oppervlakte genoeg aandag gegee laaste tyd (ons is van die korteres). Dankie vir die herinnering. Ons wag vir julle volgende besoek. Ek hoop die res was darem in orde. Groete Maya

C Melody Selfsorg Eenhede
Linda C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda C

Netjiese eenheid op die see.

Ons beveel hierdie woonstel met graagte aan: vriendelike ontvangs, baie netjiese plek Ons het dit geniet om ontbyt te eet op dIE stoepie met 'n see-uitsig.

Debra F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra F

Akkommodasie was netjies met alles wat ons nodig sou kry.

Direkte toegang tot buite ontspannings area sou baie welkom wees.

Gene R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene R

Die kuier was fantasties, ons as gesin het dit baie geniet.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die kuier was fantasties. Plek is baie netjies, met alle geriewe waarvoor ons gehoop het. Sal dit beslis vir ander ook aanbeveel, kon nie vir beter gevra het nie. Baie dankie.

C Melody Selfsorg Eenhede se terugvoer

Baie dankie - ons is bly julle het dit hier by ons geniet!

C Melody Selfsorg Eenhede
Hannes N - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes N

Ons sal die plekkie enige tyd aanbeveel.

Vriendelik ontvang deur Maya en ook vir Tokkie later ontmoet. Ek sal weer van hul dienste gebruik maak. Dankie.

Shumsoniesa L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shumsoniesa L

We received a warm welcome from Maya Brits the owner.

Absolute bliss to stay at C Melody. I would definitely recommend it.

C Melody Selfsorg Eenhede se terugvoer

Dankie Sammy, dit was lekker om julle te ontmoet!
Groete,
Maya

C Melody Selfsorg Eenhede
Sakkie K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie K

Baie veilig en netjies.

Sal weer daar bly. Vriendelik, skoon en netjies.

Jan B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B

Baie aangenaam.

Sien sterre.

Stefan H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan H

Gemaklike Vakansieverblyf

Sal weer hierheen kom

Mariana V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana V

Pragtige omgewing.

Asemrowende see-uitsig. Netjiese skoon wooneenheid. Omgewing en eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

C Melody Selfsorg Eenhede se terugvoer

Baie dankie Mariana.

C Melody Selfsorg Eenhede
Johan V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Netjiese en deegsame verblyf.

Verblyf is baie netjies en skoon. Volledig toegerus met all benodighede. Vriendelike ontvangs en gasvrou baie behulpsaam.

C Melody Selfsorg Eenhede se terugvoer

Dankie Johan, dit was lekker om julle te ontmoet.

C Melody Selfsorg Eenhede
Andries V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries V

Baie lekker gewees, rustig en netjies.

Die plekkie was baie lekker en het alles wat mens nodig het. Lekker ruim wat ons beïndruk het. My vrou was effens skepties oor die beddegoed, gelyk of van die kussings reeds op geslaap is en nie skoon oorgetrek was nie, maar verder was alles baie mooi skoon.

C Melody Selfsorg Eenhede se terugvoer

Hi Andries, baie dankie. Ek kan julle waarborg alles word afgetrek en gewas. Meeste van die beddegoed is van die soort wat nie gestryk hoef te wees nie, so dalk het ons van dit gemis wat tog gestryk moet word. Ons maak alles self skoon.
Groete
Maya

C Melody Selfsorg Eenhede
Edward B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Edward B

Geen veilige parkering vir voertuie.

Sien sterre.

C Melody Selfsorg Eenhede se terugvoer

Strandfontein is in die algemeen baie veiliger as ander plekke in die land. Ongelukkig besef mense dit nie altyd as hulle hiernatoe kom nie. Ek dink nie daar is enige plek hier wat akkommodasie aanbied met geslote hekke.

C Melody Selfsorg Eenhede
Martie W - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie W

Die uitsig is asemrowend! Die woonstel is baie gerieflik ingerig en voldoen aan al ons behoeftes.

Ons was baie vriendelik en hartlik ontvang. Die woonstel het in al ons behoeftes voorsien. Die badkamer, kombuis en slaapkamer was onberispelik netjies en skoon. Ons het heerlik gebly.

C Melody Selfsorg Eenhede se terugvoer

Dankie Martie.

C Melody Selfsorg Eenhede
Cecile V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile V

Most beautiful view over the sea.

Very friendly reception and splendid view. Lovely, well equipped and spacious accommodation. Safe overnight parking.

Graham B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham B

Dis absoluut die waarde vir geld en meer.

Die rustigheid, die mooiheid en stilte was ideaal. Met 'n binnebraai was dit ideaal. Dis beslis eenhede vir 'n gesin of enkel persoon. Die uitsig is fantasties en nie ver geleë van die strand nie, perfekte stapafstand.

C Melody Selfsorg Eenhede se terugvoer

Baie dankie Graham, ons waardeer die terugvoering.

Maya

C Melody Selfsorg Eenhede
Audrey B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Audrey B

Dit was stil en rustig, ons het heerlik gerus.

Ons sal weer in die toekoms van die akkommodasie gebruik maak.

Brenton C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenton C

Die verblyf by C Melody was fantasies kwadraat!

Dit was 'n fantastiese naweek by C Melody! Maya, gasvrou, was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal C Melody enige tyd aanbeveel.

Kara P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kara P

Rustig.

Baie lekker gebly. Mooi uitsig. Eenheid goed toegerus. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Annalien K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalien K

Vriendelike en sentrale ligging.

Ons het heerlik gebly. Maya is 'n dierbare gasvrou en die area is baie stil by ons met geen geraas, ons het 'n see-uitsig gehad en 'n lekker braai dit was baie beskut by ons. Ons sal graag weer daar bly. Alles wat jy nodig het, was daar gewees.

C Melody Selfsorg Eenhede se terugvoer

Dankie Annalien,

Ons is bly jy het dit geniet.

Groete
Maya

C Melody Selfsorg Eenhede
Lloyd W - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lloyd W

Verblyf was lekker skoon en netjies.

Baie vriendelik ontvang, woonstel was skoon, netjies en veilig.

Mia C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia C

So lekker gebly in 'n skoon en gemaklike eenheid, dankie!

Gemaklik, skoon, naby aan see en stil area. Die huis is veilig genoeg vir 'n woelige eenjarige. Dankie, Maya!

Madelein M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein M

Netjies, veilig en baie gasvry!

Ons is vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel. Netjies en skoon!

Henro E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henro E

Baie lekker.

Was baie lekker, mense is baie vriendelik en hulpvaardig.

Marlene B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene B

Rustig en ontspannend.

Heerlike rustige omgewing - verseker meer besoeke werd.

Christina J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christina J

Vriendelike ontvangs.

Ons is vriendelik ontvang en die gasheer was so tegemoetkomend t.o.v die verandering van datums. Weereens baie dankie.

Toy N - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toy N

Beautiful view.

Pretty little place. Nice and clean and comfortable. Tokkie was friendly and very helpful. Thank you.

Danie S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Wonderlike vier dae op Strandfontein beleef. Genoeg komberse vir die koue nagte. Mooi seeuitsig vanaf die kombuis en hoofslaapkamer.

Die gasvrou en gasheer is ongelooflike vriendelike mense wat jou so tuis laat voel het. Hulle kon al ons vrae beantwoord en was behulpsaam met goeie raad oor die omgewing, winkels, restaurante en wynkelders. Hulle het regtig uit hulle pad gegaan om die verblyf so aangenaam as moontlik vir ons te maak Die woonstel is deel van 'n pragtige groot strandhuis. Ek sal verseker weer daar tuisgaan.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Makrielstraat, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71c9f2a61a39186be532db800c3fe19829b116eb0c15095b3c49c380aef0c4ad62d42d7b770785a4d1956bc2b4f24dcf3794?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 Skulpiesweg Strandfontein 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.756895 18.227195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang