Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C Melody Selfsorg Eenhede

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Elsie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was 'n wonderlike ervaring en Strandfontein, asook C Melody sien ons beslis. Dit was uitstekend. Ons is vriendelik ontvang en die verblyf was presies wat ons nodig gehad het. Goed ingerig en baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Héérlik gekuier! Het héérlik gebly! Vir die tyd van die jaar was dit 'n baie goeie prys. Die eenheid is goed toegerus. Dit was vir my lekker om soggens met die geluid van die see wakker te word en met die see uitsig vanaf die tafel in die kombuis en vanaf die balkon. Maya het ook baie vinnig gereageer op vrae en was altyd behulpsaam. Ek sal enige tyd weer in C Melody bly, sou dit moontlik wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Very nice. The place was very neat, comfortable, safe, and had a nice view. I will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriana N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Ons het lekker gebly, lekker koel woonstel. Heerlik gestap en gerus. Lekker gebly. Sou geriefliker, skoon sitplek by braai verkies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Albert J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Rustig en 'n pragtige seeuitsig. Ons het die tydjie baie geniet. Eenheid was skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lezette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Net wat ons nodig gehad het. Ons het ons verblyf baie geniet. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Die plekke is netjies, baie stil, baie skoon. Ons gaan definitief daar kom bly. No load shedding - dit was die ekstra plus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nelia S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Oulike plek, netjies, ruim en alles wat mens nodig het. Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n paar minute se stap van die strand, winkel en restaurant. Het wel 'n waaier gemis, maar dit is 'n kleinigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drieka L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Ruim, skoon en vriendelike diens. Baie lekker gebly. Lekker ruim en skoon en die lekkerste geen beurtkrag nie. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie aangenaam en alles in plek. Heerlike sonskyndae gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Dit was wonderlik, eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Very cosy and comforable bedding. Certainly worth every rand spent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Makrielstraat, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71c9f2a61a39186be532db800c3fe19829b116eb0c15095b3c49c380aef0c4ad62d42d7b770785a4d1956bc2b4f24dcf3794?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 Skulpiesweg Strandfontein 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.756895 18.227195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang