Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C Melody Selfsorg Eenhede

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Makrielstraat, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

C Melody Selfsorg Eenhede is aan die Weskus van Suid-Afrika in 'n klein dorpie genaamd Strandfontein naby Lutzville.

Verblyf word gebied 3 selfsorg-eenhede, een met slaapplek vir 2 mense, 1 slaapplek vir 5 gaste en 1 vir 4 gaste. Alle eenhede het oopplan-leefareas, slaapkamers en badkamers.

Daar is ook braaigeriewe beskikbaar en TV's met OVHD-kanale.

Die wit strandfront van Strandfontein is net 450 m van C Melody Selfsorg Eenhede af. Doendinge in die area sluit 4x4-roetes, voetslaanroetes, bergfietsroetes, restaurante, wynkelders, visvang en vele meer in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Wynkelder

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Elsie V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n wonderlike ervaring en Strandfontein, asook C Melody sien ons beslis. Dit was uitstekend. Ons is vriendelik ontvang en die verblyf was pres...
Sien meer
Sep 2024
Santie D
5.0
Héérlik gekuier! Het héérlik gebly! Vir die tyd van die jaar was dit 'n baie goeie prys. Die eenheid is goed toegerus. Dit was vir my lekker om soggen...
Sien meer
Aug 2024
Ursula L
Besigheidsreis
5.0
Very nice. The place was very neat, comfortable, safe, and had a nice view. I will definitely book again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Nelia S
Gesin met tieners
5.0
Oulike plek, netjies, ruim en alles wat mens nodig het. Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n paar minute se stap van die strand, winkel en restaurant....
Sien meer
Okt 2023
Drieka L
Saam met lewensmaat
5.0
Ruim, skoon en vriendelike diens. Baie lekker gebly. Lekker ruim en skoon en die lekkerste geen beurtkrag nie. Vriendelike ontvangs.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Makrielstraat, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap
  • Gaste dink C Melody Selfsorg Eenhede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Makrielstraat, Strandfontein, 8165, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71c9f2a61a39186be532db800c3fe19829b116eb0c15095b3c49c380aef0c4ad62d42d7b770785a4d1956bc2b4f24dcf3794?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 Skulpiesweg Strandfontein 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.756895 18.227195

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang