C-More on Churchill
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Churchillstraat 10, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
C-More on Churchill bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim vierslaapkamer-vakansiehuis 50 m vanaf die strand. Die opgeknapte strandhuis is in Shelly Beach en is ideaal vir 'n gesinsvakansie.
Die huis bied slaapplek aan 8 gaste in 4 slaapkamers. Daar is 3 slaapkamers met koninggrootte-beddens en 'n kamer met 'n koningingrootte-bed. Daar is 3 badkamers met bad- en stortgeriewe. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Daar is TV's met sekere DStv-kanale in die hoofslaapkamer en die sitkamer. Die huis het lugversorging en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is USB-koppelpunte in al die kamers. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Gaste kan op die stoep ontspan en na die branders wat breek luister of soggens die sonsopkoms en die kalmte van die see geniet. Die strand en rotspoele is binne stapafstand en die rotspoele is lekker vlak, so dis veilige vir kinders om te swem.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Churchillstraat 10, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Windsor-on-Sea Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Churchillstraat 10, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang