Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C on Main

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sean S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Warm, friendly best host. Was welcomed with a warm welcome. From stepping in, you can feel welcome and there were so many nice treats to make you feel at home. Enjoyed every second.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absolutely 5 star. Unbeatable value. The host was so friendly and hospitable. There were many extras in the room that were not expected. The room is huge with a separate shower/toilet and kitchen area. Very new and well appointed. Lovely decor. Real luxury! View of the sea and close to everything. This is a truly fantastic place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Enjoyable. Friendly host and lovely clean and comfortable accommodation. Restful and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik gebly en geslaap. Ons sal weer van C on Main gebruikmaak. Ons het regtig lekker gebly. Ons is vriendelik ontvang en dit het ons sommer baie tuis laat voel. Die woonstel was netjies en met sorg ingerig. Daar was selfs 'n verrassing in die yskas gewees! Ons kan die woonstel met vrymoedigheid aanbeveel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justus J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfek geleë en baie stylvol. Beslis, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Peaceful and a perfect getaway. We had a wonderful stay. The attention to detail was incredible. Christine goes the extra mile to make one feel comfortable and at home. We actually ended up staying an extra night. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alme B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfek. Ons het heerlik gebly by C on Main. Christine het ons baie vriendelik ontvang en ons tuis laat voel. Haar aandag aan detail, asook water en koeldrank in die yskas, word raakgesien. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Oornag. Fantasties, so skoon en netjies. Uiters knap gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirichea T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

10 uit 10. Fantasties! Baie skoon, netjies en gemaklik. Pragtige uitsig, baie vriendelike gasheer. Toegerus met alles wat jy sal benodig. Sal beslis aanbeveel vir 'n lekker naweek wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delcay J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie vriendelike tannie wat ons ontvang het. Die ervaring was 10/10. Baie lekker gebly. Die tannie was baie vriendelik. Alles was netjies skoon en op hulle plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 25, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA516e1f6ce4c0e834329684c1e401f8f1eb56d766baff4f6c44e599ed05350e11d0f5ebd0c17515eb185f237e7ddbb6fa5f27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 25 Main Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.345146220325 18.159004458266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang