C on Main
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Christine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 11 maande
Opsomming van Resensie
Sean S - Sep 2024
Algehele gradering
Warm, friendly best host.
Frank A - Sep 2024
Algehele gradering
Absolutely 5 star. Unbeatable value.
Jonathan H - Sep 2024
Algehele gradering
Enjoyable.
Fanie B - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly en geslaap. Ons sal weer van C on Main gebruikmaak.
Justus J - Sep 2024
Algehele gradering
Perfek geleë en baie stylvol.
Nadine W - Aug 2024
Algehele gradering
Peaceful and a perfect getaway.
Alme B - Aug 2024
Algehele gradering
Perfek.
Monica S - Aug 2024
Algehele gradering
Oornag.
Mirichea T - Aug 2024
Algehele gradering
10 uit 10. Fantasties!
Delcay J - Aug 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike tannie wat ons ontvang het. Die ervaring was 10/10.
Hannelie L - Jul 2024
Algehele gradering
Heerlik geslaap in stil en rustige omgewing. Sou langer wou bly.
Samantha D - Mei 2024
Algehele gradering
Bitter oulike en mooi plekkie. Soveel ekstra detail en bederfies. Uitstekend!
Rose H - Apr 2024
Algehele gradering
Loved it!
Ruan D - Apr 2024
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en goed geprys.
Jaco K - Mrt 2024
Algehele gradering
Die plek is baie mooi, modern en gerieflik. Ons gasvrou was fantasties.
Jacobus E - Mrt 2024
Algehele gradering
Uiters aangenaam, stil en pragtig.
Drienie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Annemie H - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike kuier in 'n beeldskone dorp.
Kleintjie D - Feb 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrou, 'n wenner.
Emre F - Mrt 2024
Algehele gradering
'n Moet-weer-hier-kom-bly tipe kuier.
Kleintjie D - Feb 2024
Algehele gradering
Beste gasvrou is Christine van Zyl, self's kookwater vir koffie gebring.
Emma G - Feb 2024
Algehele gradering
Clean, lovely, welcoming, comfortable.
Christelle V - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik & salig!
Pieter K - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon, WiFi goed en puik diens.
Alida S - Jan 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer daar bly. Uitstekende ligging.
Tania S - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik ontspan, net wat ons nodig gehad het!
David H - Sep 2024
Algehele gradering
Was baie goed.
Arthur M - Apr 2024
Algehele gradering
Was lekker.
Johan B - Des 2023
Algehele gradering
Verfrissend.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 25, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang