Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C on Main

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Esme V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

My kuier was baie aangenaam met 'n baie vriendelike gasvrou. Ek het baie lekker gebly. Die eenheid is baie smaakvol, modern gemeubileer met alles wat jy moontlik nodig kan hê. Ek kan dit hoog aanskryf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vic H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik, verfrissend en vriendelike ontvangs. Super fantasties en super rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Fantasmaglories. My stay at C on Main was fantastic. My daughter and I were in love with the clean and quiet beaches at Ysterfontein. Our room was so comfy and neat; everything was just the best. I will recommend C on Main to family and friends anytime. Thank you for your friendliness and all the treats that you left for us; it was much appreciated. Lots of blessings. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monico B
1 nag
5.0
Des 2024

Value for money with a nice view and a relaxing and quiet area. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfect holiday accommodation for 2 people! This was one of our best accommodations and the location was perfect. We sat on the stoep and had a view of the ocean. Walking distance to the beach and you can walk past a lovely coffee shop and also a restaurant overlooking the beach. I will definitely recommend C on Main.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Hemel op aarde! Alles omtrent ons kuier was lekker, plek was baie netjies en Christine doen soveel moeite met al die fynere detail. Ons het reeds gesê ons sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonelia V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Uitsonderlike gasvryheid en diens! Die gasvryheid en diens was uitsonderlik! Ons het baie lekker gebly, en was naby aan alles wat ons benodig het. Sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

C on Main was kos vir die siel en 'n perfekte geleentheid om te herlaai. Ons het heerlik gekuier by C on Main. Die fyn besonderhede in die dekor en items wat uitgesit is vir gerief, maak 'n groot verskil in die ervaring. Die eenheid is mooi, silwerskoon, baie netjies en alles wat jy nodig het vir 'n naweek-wegbreek is daar. Die ligging is perfek aangesien dit stapafstand van die hoofstrand is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Dit was 'n droom kuiertjie. Gasvrou en plekkie uitstekend. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang, baie hulpvaardig. Die plekkie is baie netjies, skoon en uiters pragtig omskep in 'n akkommodasie. Lekka op die stoep gesit en oor die see uitgekyk. Ek sal beslis weer die plekkie bespreek, maar vir 'n langer tydperk. Jou plek is 'n juweel. Baie dankie. Ek het verby lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Summer M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Calm and peaceful. Amazing experience, clean and comfortable. Left very happy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 25, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA516e1f6ce4c0e834329684c1e401f8f1eb56d766baff4f6c44e599ed05350e11d0f5ebd0c17515eb185f237e7ddbb6fa5f27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 25 Main Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.345146220325 18.159004458266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang