Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C on Main

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 28 resensies vir C on Main
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Frank A - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank A

Absolutely 5 star. Unbeatable value.

The host was so friendly and hospitable. There were many extras in the room that were not expected. The room is huge with a separate shower/toilet and kitchen area. Very new and well appointed. Lovely decor. Real luxury! View of the sea and close to everything. This is a truly fantastic place to stay.

Jonathan H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan H

Enjoyable.

Friendly host and lovely clean and comfortable accommodation. Restful and enjoyable.

Fanie B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Heerlik gebly en geslaap. Ons sal weer van C on Main gebruikmaak.

Ons het regtig lekker gebly. Ons is vriendelik ontvang en dit het ons sommer baie tuis laat voel. Die woonstel was netjies en met sorg ingerig. Daar was selfs 'n verrassing in die yskas gewees! Ons kan die woonstel met vrymoedigheid aanbeveel. Baie dankie.

Justus J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justus J

Perfek geleë en baie stylvol.

Beslis, dit was baie lekker.

Nadine W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine W

Peaceful and a perfect getaway.

We had a wonderful stay. The attention to detail was incredible. Christine goes the extra mile to make one feel comfortable and at home. We actually ended up staying an extra night. Highly recommended.

Alme B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alme B

Perfek.

Ons het heerlik gebly by C on Main. Christine het ons baie vriendelik ontvang en ons tuis laat voel. Haar aandag aan detail, asook water en koeldrank in die yskas, word raakgesien. Sal dit aanbeveel.

Monica S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S

Oornag.

Fantasties, so skoon en netjies. Uiters knap gasvrou.

Mirichea T - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirichea T

10 uit 10. Fantasties!

Baie skoon, netjies en gemaklik. Pragtige uitsig, baie vriendelike gasheer. Toegerus met alles wat jy sal benodig. Sal beslis aanbeveel vir 'n lekker naweek wegbreek.

Delcay J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delcay J

Baie vriendelike tannie wat ons ontvang het. Die ervaring was 10/10.

Baie lekker gebly. Die tannie was baie vriendelik. Alles was netjies skoon en op hulle plek.

Hannelie L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie L

Heerlik geslaap in stil en rustige omgewing. Sou langer wou bly.

Pragtige, skoon en netjiese plek en ten volle toegerus.

Samantha D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha D

Bitter oulike en mooi plekkie. Soveel ekstra detail en bederfies. Uitstekend!

Ons het so lekker gebly. Wens ons kon langer bly, beslis volgende keer.

Rose H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose H

Loved it!

Everything was 100%. Maybe could have had a small microwave or toaster, but otherwise no complaints.

Ruan D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D

Gemaklik, gerieflik en goed geprys.

Die verblyf was baie skoon, netjies en goed ingerig. Die gasvryheid was uitstekend en ons het die verblyf baie geniet. Ons kom graag weer terug.

Jaco K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K

Die plek is baie mooi, modern en gerieflik. Ons gasvrou was fantasties.

Dit is 'n fantastiese plek.

Jacobus E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus E

Uiters aangenaam, stil en pragtig.

Wonderlike ondervinding. Soveel aandag aan klein detail om die ervaring aangenaam te maak. Sal beslis weer daar bly.

Drienie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drienie V

Heerlik gerus.

Baie netjies en skoon. 'n Baie mooi dorp. Gasvrou was baie vriendelik.

Annemie H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie H

Heerlike kuier in 'n beeldskone dorp.

Ons het heerlik gebly. Die plekkie was skoon, netjies en baie mooi. Die gasvrou het die lekkerste koffie uitgesit en ekstra moeite gedoen om seker te maak ek kan ons dogtertjie gemaklik bad. Baie dankie daarvoor!

Kleintjie D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kleintjie D

Baie vriendelike gasvrou, 'n wenner.

Heerlik gebly. Alles wat nodig is en so naby die see.

Emre F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emre F

'n Moet-weer-hier-kom-bly tipe kuier.

'n Pragtige uitsig vanuit 'n netjiese en gerieflike, toegeruste blyplek. Dis die klein dingetjies wat tel en daarvan is hier baie. Van wattestaafies om jou gesig skoon te maak tot enige koffie waaraan jy kan dink. Beslis die moeite werd om hier oor te bly.

Kleintjie D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kleintjie D

Beste gasvrou is Christine van Zyl, self's kookwater vir koffie gebring.

Dit was baie 'n lekker plekkie, netjies, rustig naby die see.

Emma G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma G

Clean, lovely, welcoming, comfortable.

Our stay at C on Main was lovely. We were in Yzerfontein for a wedding and the accommodation was central, clean, beautifully decorated, had a very comfortable bed, and had a lot of personal touches.

Christelle V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Gemaklik & salig!

Ons het ons verblyf by C on Main vreeslik baie geniet, die plekkie is baie netjies, stylvol en lekker naby aan alles!

Pieter K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Skoon, WiFi goed en puik diens.

Heerlike kuier, plekkie was skoon en netjies, reëlings was puik en eienaar vriendelik en behulpsaam.

Alida S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida S

Sal beslis weer daar bly. Uitstekende ligging.

Dit is 'n ongelooflike mooi plekkie. Baie aandag aan detail gegee.

Tania S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania S

Heerlik ontspan, net wat ons nodig gehad het!

Ek en my tienerseun het vir 2 nagte gebly. Die verblyf was naby die hoofstrand, ons het gestap, winkels toe ook. Ons het dit baie geniet. Christine was 'n wonderlike gasvrou en het ons baie welkom laat voel. Ons sal beslis weer terug wees!

David H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David H

Was baie goed.

Ja, baie lekker gebly.

Arthur M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arthur M

Was lekker.

Ek het lekker gebly. Wens net daar was 'n mikrogolfoond of tweeplaatstoof. Ek weet dit was 'n selfsorg-eenheid. Noem dit maar net.

Johan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Verfrissend.

Lekker gebly. Venster kon black out gehad het om vroeë oggendlig te demp. Goed toegerus en netjies.

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 25, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA516e1f6ce4c0e834329684c1e401f8f1eb56d766baff4f6c44e599ed05350e11d0f5ebd0c17515eb185f237e7ddbb6fa5f27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 25 Main Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.345146220325 18.159004458266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang