Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

C on Main

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 25, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

C on Main is 'n bekoorlike eenheid in Yzerfontein op dieselfde erf waar die eienaars woon, stapafstand vanaf die hoofstrand, verskeie restaurante en 'n winkelsentrum. Dit is ideaal vir oornagverblyf.

Die eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n TV met Netflix, kaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Let asb. dat daar geen braai-, kook- of warmmaakgeriewe is nie. Gaste het toegang tot gratis WiFi en 'n batterykragstelsel wat die ligte aanhou en elektroniese toerusting tydens kragonderbrekings laai.

Die eenheid het 'n klein stoep met sitplek waar gaste 'n koppie koffie of 'n skemerkelkie kan drink terwyl hulle na die golwe se gedruis in die agtergrond luister en die gedeeltelike see-uitsig bewonder.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Colleen S
Saam met lewensmaat
5.0
Báie beslis 5! Mooiste mooi plek! So smaakvol, skoon en netjies met alles en meer wat nodig is! Báie beslis 5!
Mrt 2025
Lourens J
5.0
Baie lekker. Oornag verblyf. Dit was heerlik. Kwaliteit en detail. Loopafstand van die strand en restaurant. Oulike gasvrou.
Mrt 2025
Dries D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en skoon. Baie lekker geslaap.
Mrt 2025
Lynette S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was amazing. The host is very attentive and pays attention to detail.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Esme V
Saam met lewensmaat
5.0
My kuier was baie aangenaam met 'n baie vriendelike gasvrou. Ek het baie lekker gebly. Die eenheid is baie smaakvol, modern gemeubileer met alles wat ...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 25, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink C on Main het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 25, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA516e1f6ce4c0e834329684c1e401f8f1eb56d766baff4f6c44e599ed05350e11d0f5ebd0c17515eb185f237e7ddbb6fa5f27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 47 5 1 5 25 Main Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.345146220325 18.159004458266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456