Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C on Main

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 25, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

C on Main is 'n bekoorlike eenheid geleë in Yzerfontein op dieselfde erf waar die eienaars woon, en is ideaal vir oornagverblyf. Dit is stapafstand vanaf die hoofstrand, verskeie eetplekke en 'n winkelsentrum.

Hierdie eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, 'n TV met Netflix en kasspasie. Dit maak gebruik van die en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Neem asseblief kennis dat daar geen braai-, kook- of verhittingsgeriewe is nie. Gaste het toegang tot gratis WiFi, asook batterykrag vir ligte en laai van elektroniese toerusting tydens kragonderbrekings.

Die eenheid het 'n klein patio met sitplek buite wat perfek is om 'n oggend koppie koffie te geniet of aan 'n skemerkelkie te smul, terwyl jy luister na die branders wat in die agtergrond klap en die gedeeltelike see-uitsigte geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Sean S
Saam met lewensmaat
5.0
Warm, friendly best host. Was welcomed with a warm welcome. From stepping in, you can feel welcome and there were so many nice treats t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Frank A
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely 5 star. Unbeatable value. The host was so friendly and hospitable. There were many extras in the room that were not expected...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Jonathan H
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable. Friendly host and lovely clean and comfortable accommodation. Restful and enjoyable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Fanie B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly en geslaap. Ons sal weer van C on Main gebruikmaak. Ons het regtig lekker gebly. Ons is vriendelik ontvang en dit het ons sommer baie tu...
Sien meer
Sep 2024
Justus J
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek geleë en baie stylvol. Beslis, dit was baie lekker.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Hoofstraat 25, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink C on Main het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 25, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA516e1f6ce4c0e834329684c1e401f8f1eb56d766baff4f6c44e599ed05350e11d0f5ebd0c17515eb185f237e7ddbb6fa5f27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 25 Main Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.345146220325 18.159004458266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang