Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C-Pension

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir C-Pension
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Hannes O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes O

Heerlik, skoon en netjies.

Baie netjies en skoon. Sentraal geleë, naby aan alles. Sal vir seker weer daar bly.

Dina L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina L

Onvergeetlik.

Ons het 'n heerlike verblyf geniet by C-Pension. Alles was skoon en netjies en die eienaar was altyd vriendelik en hulpvaardig. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf en jul gasvryheid.

Steven T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Steven T

Baie lekker gebly, veilig, vriendelike bure.

Netjies, skoon en presies soos geadverteer. Kan dalk aandag aan braaiplek gee asook Wifi beskikbaarheid kan dalk oorweeg word.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamdebo-laan 129, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92fd1013ac31b03e89aeb7d9683b5ee256c7b1d153e615bd8409f00fa1c86d61134387c14f4ee475d73763ed06f145441839?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 129 Kamdebo Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123499503145 22.117959828537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang