Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C-Pension

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamdebo-laan 129, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

C-Pension is 'n selfsorg-eenheid in die baie gewilde Karoodorp in Hartenbos. Hierdie verblyf beslaan die onderste vlak van die eienaars se vakansiehuis. Die eenheid is 500 m vanaf die strand geleë en naby die amfiteater en die gewilde Hartenbos Waterfront.

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, 'n stort en 'n wasbak. Beddegoed word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien vir ekstra gerief. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6, en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die sitarea lei na 'n onderdakstoep met 'n buitebraai.

Gaste het toegang tot 'n buite-wasgoedlyn, 'n buite-opwasbak en parkeerplek langs en voor die eenheid.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir C-Pension
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kamdebo-laan 129, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink C-Pension het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kamdebo-laan 129, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92fd1013ac31b03e89aeb7d9683b5ee256c7b1d153e615bd8409f00fa1c86d61134387c14f4ee475d73763ed06f145441839?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 129 Kamdebo Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123499503145 22.117959828537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang