Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C-Rus

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Ebrahim G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

It was very nice and cozy. The apartment was well located around all the shops. Walking distance of the beach and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin W
Lang verblyf Gesin met tieners
3.0
Jan 2024

Was meestal uit op die strand en het toere gedoen. Ek het die plek net gebruik om te slaap. Dit was ok, kan beter DSTV-pakket, WiFi-aanbieding, en kombuis se eetgerei en breekware opdateer. Ons was gegroet met insekte en dit was gereeld deur die tydjie wat ons daar was.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Elizabeth F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2020

Fantastiese naweek Di ligging is ideaal.was baie veilig ...uitsig was perfek.sal definitief C-rus aanbeveel vi naweek weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kaylin O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Very cosy. Lovey place to go with a partner. Close to everything and very neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
C-Rus
Thank you, hope to see you again!

Ralf S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Fantasties. Netjiese woonstel, baie mooi ingerig uitsig is asemrowend. Ons as gesin het dit regtig waar baie geniet en sal definitief weer in die toekoms by C-Rus kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
C-Rus
Baie dankie, ons waardeer die terugvoer. Ons hoop ons sien julle gou weer.

Ronel K
Kort verblyf
4.0
Aug 2020

Lekker gerus en verandering van omgewing. Met die lockdown het die verandering van omgewing my goed gedoen, veral omdat ek van die huis af werk. Die Strand het 'n kalmerende effek en het lekker gerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gerhard
C-Rus
Baie dankie Ronel, hoop ons sien jou weer!

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2020

Netjiese, skoon woonstel. Ongelukkig kyk die woonstel uit op morsige erf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Marietjie C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2019

Baie lekker en bekostigbaar. Vir ons gasvrou hou net so aan, jou plek baie netjies en skoon en dankie vir die toegewing wat jy gemaak het. Sal weer gebruik maak as ek Strand toe wil kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salomé F
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Nov 2019

Baie modern en gemaklik. Die verblyf was baie aangenaam en sal definitief kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelé B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2019

Dit is `n juweeltjie! Ons was aangenaam verras gewees met die woonstel. Die woonstel is toegerus met alles wat mens nodig het vir `n huishouding met 3 klein kindertjies, weg van jou eie huis. Tammy is dierbaar en regtig `n aanwins vir C-Rus! Ons sal vir seker C-Rus weer oorweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerhard
C-Rus
Só bly om te hoor jul het die kuier by C-Rus geniet. Sal jul graag weer daar wil ontvang. Ons stem saam - Tammy is ‘n ster - sou dit nie sonder haar kon doen! Groete, Marieta en Annette (Eienaars)

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 500
R1 500 R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R1 500 R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 95, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cc08ed7283b8b8171fba246f6c19bcd881030a6294751db63fe5adf4467d93cf0ccbf2798d17e5558e11b7be69e992a7303?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R750 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 95 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.117076197993 18.826334822021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang