Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C-Rus

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Adele R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Kommervrye, skoon, veilige verblyf. Alles wat nodig is vir vakansieverblyf. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolande B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Ons het heerlik gekuier by C-Rus. Die ligging is onverbeterlik met drie pragtige, stil, skoon strande loopafstand. Ons het baie veilig gevoel en die woonstel is netjies en goed toegerus. Andries was die perfekte gasheer. Ons is hartlik verwelkom en niks was ooit te veel moeite nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2018

Andries en Susan het ons dadelik tuis laat voel met hulle vriendelikheid. Baie dankie Andries en Susan, dit was 'n aangename vakansie, julle sal ons definitief weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lois P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2017

Fantastiese plek om heerlik te ontspan! C-Rus se perfekte ligging maak dit 'n droom plek om vakansie te hou. Daar is minstens 3 strande binne loopafstand (elkeen baie veilig en skoon met badkamergeriewe). Dit is uiters goed toegerus en die feit dat dit 2 maal per week skoongemaak word was 'n groot bederf vir ons juis omdat ons met vakansie is en nie al ons tyd aan huistakies wil spandeer nie. Mens is glad nie bewus van jou bure nie en die area is baie stil, so ontspanning is outomaties. Daar is gesinne wat strand toe loop of sommer net die area verken wat aan die dorpie 'n baie lekker vakansie-atmosfeer verskaf. Andries en Susan was die perfekte gashere en het regtig ons behoeftes op die hart gedra. Dit was regtig 'n uitstekende kuier gewees en ons sal nie huiwer om ons volgende vakansie by C-Rus te bespreek nie. 5 sterre is vir seker wat C-Rus verdien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2016

Very nice stay. We had a very nice stay. Unit is clean and close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk F
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2016

Presies wat ons op gehoop het! Gerieflik, goed geleë. Die gaspaar het uit hulle pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maarten K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2016

Die 5-bed-woonstelgedeelte is baie goed. Uitstekende ligging naby die strand. Die 5-bed-woonstel-eenheid se binnenshuise versiering is modern en verfrissend met die wit kleurskema. Dis goed ingerig, so aanhoudende reëndae is steeds 'n plesier. Waarde vir geld en hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eben S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2016

Baie lekker! Het lekker gebly en die eienaar was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tanya S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2015

Lekker gerus met vriendelike gesigte elke dag. Die woonstel is pragtig en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rene V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Okt 2015

Rustig en stil. Kombuis kaste wat na muf ruik kan vervang word. Al is dit by die kus is daar maniere waarop dit aangepas kan word vir reuke en vog. Dit skep 'n onhigiëniese gevoel. Verder het ons baie lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Andries
C-Rus
Beste Marius, Baie dankie vir die terugvoer, ons sal beslis iets aan die muf reuk doen. Ons hoop om julle weer te kan ontvang. Groete, C-Rus bestuur

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R706
R706 R635
per nag (plek vir 2)
Vanaf R706
R706 R635
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Bournemouthlaan 767, Leisure Bay, Port Edward, NA, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzNzFhZmUzLWYzOWUtNGE2MS1iNTM5LTE5NzBiNzZiY2Q3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R706 nouVanaf R635 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 767 Bournemouth Avenue Leisure Bay NA KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -31.029117 30.238452

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang