Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C-the-C

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Sakkie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend en sal weer in die toekoms van die akkommodasie gebruikmaak. Baie lekker gebly in puik akkommodasie met al die nodige geriewe. Die eienaars is baie vriendelik en het ons onmiddellik tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
C-the-C
Baie dankie Sakkie Dit was heerlik om julle te kon ontvang en ons hoop om julle meer gereeld te sien, nie net met NAMPO nie. Dankie dat julle die woonstel so mooi, skoon en netjies gelos het, ons waardeer dit baie! Vriendelike groete Ria

Emmerentia S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Vriendelike eienaars en baie netjies. Ons is baie vriendelik verwelkom deur Ria, die plek is baie netjies en veilig. Sal beslis weer by C-the-C gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerard K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Fantastic. I will stay there again. Fantastic. The place was clean, well set up and in an ideal environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
C-the-C
Baie dankie vir die resensie, Gerhard. Ek hoop dat jy al beter voel? Hopelik sien ons jou met die volgende Cape Argus of nog vroeer!

Christiaan Jacobus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Mooi en lekker. Ons het alles wat ons nodig gehad het daar gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
C-the-C
Baie dankie. Ek is altyd bly as ons gaste alles het wat hulle nodig sou kry om lekker te ontspan.

Michelle M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Asemrowend, prentie mooi, ons gaan definitief weer terug. Absoluut wonderlik, ons het elke oomblik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
C-the-C
So baie dankie, Michelle! Dit was heerlik om jou hier te hê. Mag ons jou gou weer sien!

Andre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Asemrowend. Pragtige uitsig. Goeie waarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
C-the-C
Baie dankie vir die resensie, Andre. Mens kan jou veral verkyk aan hierdie uitsig en raak nooit moeg vir dit nie. Dankie vir julle kuier en kom asb weer as julle hierdie kant is.

Ivan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Happiness. There are no words to explain how happy I am with the accommodation. Enjoy the stay 100%.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
C-the-C
Thank you so much, Ivan. It was lovely having you here and we are looking forward to your next visit!

Mart L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Baie netjiese en gemaklike plek met vriendelike diens. Baie netjiese en gemaklike plek met vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
C-the-C
Baie dankie, Mart. Dit is vir ons altyd so lekker as daar sulke gawe mense soos julle by ons tuisgaan!

Mickyla P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ons het so lekker gebly. Die ligging was perfek, ons het so 'n mooi uitsig gehad. Baie baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ria
C-the-C
Julle was die perfekte gaste en ons hoop om julle weer te sien. So baie dankie dat julle die woonstel in so 'n uiters netjiese toestand gelos het!

Sonia D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Sal weer so maak. Heerlik, kan definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moirastraat 20, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b006e35989122f949fd84a1e1ce83f584aaf60d7070ee01b6830da237167c053f19b9f9909ada6622e397176ad48f0869bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 20 Moira Street Oceanview Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8106289812 20.029078402239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang