Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C-the-C

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir C-the-C
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Sakkie V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie V

Uitstekend en sal weer in die toekoms van die akkommodasie gebruikmaak.

Baie lekker gebly in puik akkommodasie met al die nodige geriewe. Die eienaars is baie vriendelik en het ons onmiddellik tuis laat voel.

C-the-C se terugvoer

Baie dankie Sakkie

Dit was heerlik om julle te kon ontvang en ons hoop om julle meer gereeld te sien, nie net met NAMPO nie.

Dankie dat julle die woonstel so mooi, skoon en netjies gelos het, ons waardeer dit baie!

Vriendelike groete
Ria

C-the-C
Emmerentia S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerentia S

Vriendelike eienaars en baie netjies.

Ons is baie vriendelik verwelkom deur Ria, die plek is baie netjies en veilig. Sal beslis weer by C-the-C gaan bly.

Gerard K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerard K

Fantastic. I will stay there again.

Fantastic. The place was clean, well set up and in an ideal environment.

C-the-C se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Gerhard. Ek hoop dat jy al beter voel? Hopelik sien ons jou met die volgende Cape Argus of nog vroeer!

C-the-C
Christiaan Jacobus M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan Jacobus M

Mooi en lekker.

Ons het alles wat ons nodig gehad het daar gekry.

C-the-C se terugvoer

Baie dankie. Ek is altyd bly as ons gaste alles het wat hulle nodig sou kry om lekker te ontspan.

C-the-C
Michelle M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Asemrowend, prentie mooi, ons gaan definitief weer terug.

Absoluut wonderlik, ons het elke oomblik geniet.

C-the-C se terugvoer

So baie dankie, Michelle! Dit was heerlik om jou hier te hê. Mag ons jou gou weer sien!

C-the-C
Andre L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Asemrowend.

Pragtige uitsig. Goeie waarde.

C-the-C se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Andre. Mens kan jou veral verkyk aan hierdie uitsig en raak nooit moeg vir dit nie. Dankie vir julle kuier en kom asb weer as julle hierdie kant is.

C-the-C
Ivan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan V

Happiness.

There are no words to explain how happy I am with the accommodation. Enjoy the stay 100%.

C-the-C se terugvoer

Thank you so much, Ivan. It was lovely having you here and we are looking forward to your next visit!

C-the-C
Mart L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart L

Baie netjiese en gemaklike plek met vriendelike diens.

Baie netjiese en gemaklike plek met vriendelike diens.

C-the-C se terugvoer

Baie dankie, Mart. Dit is vir ons altyd so lekker as daar sulke gawe mense soos julle by ons tuisgaan!

C-the-C
Mickyla P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mickyla P

Ons het so lekker gebly. Die ligging was perfek, ons het so 'n mooi uitsig gehad.

Baie baie lekker gebly!

C-the-C se terugvoer

Julle was die perfekte gaste en ons hoop om julle weer te sien. So baie dankie dat julle die woonstel in so 'n uiters netjiese toestand gelos het!

C-the-C
Sonia D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia D

Sal weer so maak.

Heerlik, kan definitief aanbeveel.

Shiraaj A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shiraaj A

Safe, peaceful and relaxing. The apartment is neat and clean with a breathtaking view.

Ria met us on arrival and was very friendly. She accommodated us with an early occupation. The flatlet is clean and adequately furnished, and stocked with all necessary essentials. The view is breathtaking and the area is safe. Ria also offered a late checkout, depending on the booking for the evening of our checkout. However, for such views, we needed to compromise on location - it's a bit far from the beach, a 5 to 10-minute drive. Also, only off-street parking is available.

C-the-C se terugvoer

Thank you for the nice review, Shiraaj. It was lovely having you and your beautiful family here. Hoping to see you soon again!

C-the-C
Pa M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pa M

Baie goeie waarde vir geld.

Wonderlike gasheer en gasvrou, baie mooi uitsigte.

Anwar S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anwar S

Very beautiful and peaceful.

Really enjoyed it, just upgrade the bedding perhaps.

Isabella B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isabella B

Lekker geslaap en gebly.

Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam al was hulle weg vir 'n paar dae. Lieflike uitsig en ekstras was voorsien soos sjokolade en sjerrie. Baie steil oprit en gaste parkeer eerder aan die oorkant van die straat. Woonstel aangrensend aan eienaar se huis.

Petro O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petro O

Vriendelike ontvangs.

As gevolg van Eskom se kragsituasie was die druk vir die stort baie swak.

C-the-C se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Julle is enige tyd welkom om weer by ons aan te klop en hopelik sal Eskom volgende keer sasm speel want ongelukkig al het ons sonpanele en batterye, kan die reservoir se pomp nie altyd die druk hanteer nie. Dankie dat julle die woonstel so netjies gelaat het.

C-the-C
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moirastraat 20, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b006e35989122f949fd84a1e1ce83f584aaf60d7070ee01b6830da237167c053f19b9f9909ada6622e397176ad48f0869bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 20 Moira Street Oceanview Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8106289812 20.029078402239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang