Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C-the-C

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moirastraat 20, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

C-the-C bied selfsorgverblyf in 'n pragtig versierde tuinwoonstel wat 'n deel van die eienaar se huis beslaan, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe sowel as 'n privaat ingang.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die hoofleefarea sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel met sitplek vir 6 waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Buite het gaste hul eie braaigeriewe terwyl hulle die lieflike uitsigte geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Sakkie V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend en sal weer in die toekoms van die akkommodasie gebruikmaak. Baie lekker gebly in puik akkommodasie met al die nodige geriewe. Die eienaars...
Sien meer
Sep 2024
Emmerentia S
5.0
Vriendelike eienaars en baie netjies. Ons is baie vriendelik verwelkom deur Ria, die plek is baie netjies en veilig. Sal beslis weer by C-the-C gaan b...
Sien meer
Jun 2024
Gerard K
5.0
Fantastic. I will stay there again. Fantastic. The place was clean, well set up and in an ideal environment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Christiaan Jacobus M
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi en lekker. Ons het alles wat ons nodig gehad het daar gekry.
Feb 2024
Michelle M
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend, prentie mooi, ons gaan definitief weer terug. Absoluut wonderlik, ons het elke oomblik geniet.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Moirastraat 20, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink C-the-C het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moirastraat 20, Oceanview Heights, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b006e35989122f949fd84a1e1ce83f584aaf60d7070ee01b6830da237167c053f19b9f9909ada6622e397176ad48f0869bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 20 Moira Street Oceanview Heights 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8106289812 20.029078402239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang