C Toe
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Joan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Bianca C - Des 2023
Algehele gradering
Ons sal definitief weer bespreek en ook vriende verwys.
Lees meerC Toe se terugvoer
Baie dankie, Bianca. Julle was aangename gaste wat ons graag weer sal ontvang.
Rosa V - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike huis om in te bly en stapafstand na die see.
C Toe se terugvoer
Dankie vir julle terugvoering. Bly julle het julle verblyf geniet. Ons sal wifi oorweeg in die toekoms.
Lindi G - Apr 2023
Algehele gradering
Rus sal jy kry.
Lees meerC Toe se terugvoer
Ek is bly julle het julle verblyf geniet. Julle was aangename gaste wat ons plekkie mooi netjies agter gelaat het. Waardeer die terugvoer.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: River-straat 4, Gouritz, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang