Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C Toe

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.3
Bianca C
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Ons sal definitief weer bespreek en ook vriende verwys. Dit was een van die lekkerste plekke waar ons al was. Lekker rustig. Ons het 'n tiener en 'n 4-jarige, en dit was veilig vir hulle albei. Al is daar nie 'n afgesonderde speelarea vir die kleintjie nie, is die strand verskriklik naby en die grasperk voor die woning maak voorsiening om met haar skopfietsie te kan ry. Die plek is lekker ruim en als is daar wat nodig is. Ons het ons eie slim boksie saamgevat, daar is Openview, asook ons mobiele WiFi, daar is geen WiFi. Dankie Tannie Joan wat ons vriendelik verwelkom het en selfs 'n bederfie op elke bed gelos het, en ons ook weer kom groet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
C Toe
Baie dankie, Bianca. Julle was aangename gaste wat ons graag weer sal ontvang.

Rosa V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Heerlike huis om in te bly en stapafstand na die see. Die mense kan dalk dink aan WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
C Toe
Dankie vir julle terugvoering. Bly julle het julle verblyf geniet. Ons sal wifi oorweeg in die toekoms.

Lindi G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2023

Rus sal jy kry. C Toe is die ideale wegbreek as jy die see wil sien met 'n beperkte begroting. Ons het 2 gesinne met 2 klein kindertjies elk gebly en spasie was net genoeg. Dit was maklik om met kleintjies see toe te stap aangesien dit 100 tree vanaf die strand is. Die nadeel wat kleintjies betref is dat die erf nie omhein is nie. Die blyplek is aan die kant van die huis dus kan ons nie kos maak en terselfdertyd na die kids kyk terwyl hul buite speel nie. Braai-area is klein maar voldoende. Spasie net klein as iemand braai, kan kids nie deurbeweeg in en uit die huis nie. So wat afstand see toe betref, is dit die grootste voordeel. Ek sou dit definitief aanbeveel vir volwassenes wat naby strand wil wees. Of selfs ideaal vir vissermanne. Sal dit nie vir meer as 4 volwassenes aanbeveel nie aangesien daar net 1 toilet met stort is. Daar is wel 'n buite-stort om sand af te spoel wat 'n bonus is. Overall lekker toegerus. Beveel aan vir enige iemand wat wil kom rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Joan
C Toe
Ek is bly julle het julle verblyf geniet. Julle was aangename gaste wat ons plekkie mooi netjies agter gelaat het. Waardeer die terugvoer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-straat 4, Gouritz, Gouritsmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ed912916e771c561b17aa7702c4a9e7e2c6e179e4251176e9bc1c5aae6a63b3d4977553e1efb00841fb9d54f37d0ec46df9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 4 River Street Gouritz 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.350977063032 21.881350009718

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang