Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C-View

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Woonstel
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ateljeewoonstel grens aan die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die oopplan-leefarea het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die braaikamer. Die braaikamer is apart van die woonstel met sy eie ingang. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die braaikamer het 'n TV met DStv. Let asb. dat die eenheid via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Tariewe wat vertoon is op 'n selfsorgbasis.
Twee klein honde word toegelaat.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Let asb. dat die eenheid via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Die ateljeewoonstel is oorkant die hoofhuis waar die eienaars bly.
Matriekleerders en studente word nie toegelaat nie.
Musiektoestelle word nie toegelaat nie. Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie. Stiltetyd is vanaf 22:00.
Slegs gaste wat bespreek het sal toegelaat word o te oornag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
 5 Beskikbaar
Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 10)
  • Plek vir 10 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis wat goed toegerus is. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Albei hierdie slaapkamers deel 'n balkon. Die vierde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer is ideaal vir kinders met 2 enkelbeddens en skuifdeure wat na 'n balkon lei. Die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en toilet en die derde badkamer het stort, wasbak en toilet. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en Netflix. Daar is ook WiFi. Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser, oond, stoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n braaikamer met 'n gastetoilet en 2 skuifdeure wat na 'n stoep lei. Parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar en daar nog 2 parkeerplekke is in die oprit.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Tariewe wat vertoon is op 'n selfsorgbasis.
Twee klein honde word toegelaat.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Let asb. dat die eenheid via trappe bereik word en dus nie geskik mag wees vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Die ateljeewoonstel is oorkant die hoofhuis waar die eienaars bly.
Matriekleerders en studente word nie toegelaat nie.
Musiektoestelle word nie toegelaat nie. Geen harde musiek of partytjies word toegelaat nie. Stiltetyd is vanaf 22:00.
Slegs gaste wat bespreek het sal toegelaat word o te oornag.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 6)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kieriehout 6, Hartenbos, 6950, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjN4upLqVTPBwaillFfMIEgWZYXaDfjr7WxSzUQKVJFZsYKvLNq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 6) 57 5 1 5 6 Kieriehout Hartenbos 6950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.127570546362 22.103040185485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang