Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C-View

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kieriehout 6, Hartenbos, 6950, Wes-Kaap
  • Vanaf R980 R882 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

C-View is op 'n heuwel geleë en kyk uit oor die see in die verte en die dorp.

Verblyf word gebied in die hoofhuis met slaapplek vir 10 en 'n ateljeewoonstel met slaapplek vir 6.

Die ateljeewoonstel is langs die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die oopplan-leefarea is ingerig met 'n koningingrootte-bed, asook 2 enkelbeddens, en het 'n privaat badkamer met 'n stort. 'n Dubbelslaapbank is beskikbaar in die braaikamer. Die kombuis is toegerus met breekware, 'n yskas-vrieskas, wasmasjien, stoof-oond. Daar is 'n dubbelslaapbank in die braaikamer met sy eie toilet. Die braaikamer is apart van die ateljeewoonstel en het glasskuifdeure wat na die stoep lei. Daar is volledige DStv, Netflix en Wi-Fi. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die hoofhuis beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n goed toegeruste kombuis. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale, en Netflix. Daar is ook Wi-Fi-kontensie beskikbaar. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n wasmasjien, 'n skottelgoedwasser, 'n oond, 'n stoof, 'n yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Daar is 'n braaikamer met 'n gastetoilet en 2 skuifdeure wat na 'n patio lei. Daar is 'n dubbelmotorhuis en parkeerplek vir 2 voertuie in die oprit.

Die verblyf word aangedryf deur 'n omskakelaar wat die Wi-Fi, ligte, TV en yskaste aan die gang hou tydens beurtkrag.

C-View is 2 km vanaf die hoofstrand en verskeie winkels en restaurante. Hartenbos bied stap, visvang en swem, rolbal of gaste kan die walvisse, robbe en dolfyne tussen Mei tot November dophou. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Hartenbos Waterpark, die Hartenbos Seefront-winkelsentrum, die ATKV-Hartenbos Museum van die Groot Trek, die ATKV-oord, en meer in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 57 resensies vir C-View
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 127

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kieriehout 6, Hartenbos, 6950, Wes-Kaap
  • Gaste dink C-View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
R980 R882
per nag (plek vir 6)
Vanaf R980
R980 R882
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kieriehout 6, Hartenbos, 6950, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjN4upLqVTPBwaillFfMIEgWZYXaDfjr7WxSzUQKVJFZsYKvLNq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R882 per nag (plek vir 6) 57 5 1 5 6 Kieriehout Hartenbos 6950 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.127570546362 22.103040185485

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang