Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C-Vista

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Basil Trevor F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie aangenaam skoon, modern en 'n veilige omgewing. Die verblyf in Stilbaai C-Vista was baie aangenaam. Dit is 'n mooi plek en veilige area. Vir ons sal dit weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennielene
C-Vista
Baie dankie vir julle besoek en ons is bly julle het die verblyf by C-Vista geniet. Ons sien uit daarna om julle gou weer te ontvang.

Dennis Brian C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Excellent accommodation. Very clean, neat and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennielene
C-Vista
Thanks for your stay at C-Vista. We look forward to hosting you again soon.

Stephnie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rustig en gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is skoon en netjies. Baie ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hennielene
C-Vista
Baie dankie vir jou besoek, Stephnie. Ons is bly dat jy die tydjie by ons geniet het en sien uit daarna om jou weer te ontvang in die nabye toekoms.

Grant K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Very comfortable and will stay at C-Vista again. My wife and I were very happy, hosts were very helpful and attention to detail was top class.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hennielene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlynstraat 12, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50946cf0db776b014ccd512cc7204b66ac9715b238a0f99aaa3bf8c2b9d98684102caec2392b7d962d984560bd2d86ff36c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 12 Marlyn Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.365013868103 21.405390615344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang