C-Vu-Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Corlia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Sonja C - Sep 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Bev D - Sep 2024
Algehele gradering
Perfect 'fit for purpose' accommodation.
C-Vu-Cottage se terugvoer
Hi Bev! Thank you so much for your wonderful feedback. It makes my heart warm to see such gratitude and appreciation!
Gert T - Jul 2024
Algehele gradering
Baie goed, geen probleme. Sal beslis terug gaan.
C-Vu-Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Gert! Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom!
Jacqui S - Jun 2024
Algehele gradering
Good location. Comfortable and clean.
Sonia E - Aug 2024
Algehele gradering
Privaat. Gerieflik en baie stylvol.
C-Vu-Cottage se terugvoer
Beste Sonia - baie dankie vir jou positiewe terugvoer van jou verblyf hier by C-Vu-Cottage! Dit was net 'n plesier om jou as gas te kon huisves, en ons sien uit daarna om jou weer in die toekoms van diens te wees. Alles van die beste! Tot weer siens.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Hennie W - Apr 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam.
C-Vu-Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om julle weer te sien.
Johan M - Jun 2023
Algehele gradering
Baie mooi verblyf.
Andre P - Des 2023
Algehele gradering
Not the best.
C-Vu-Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Andre! My eiendom word baie duidelik bemark as 'n stoep met 'n klein semi-selfsorg kombuisie. Dit is heeltemal onderdak. Waar dit vir sommige gaste ongerieflik is, sou ek voorstel dat hulle vooraf 'n alternatiewe eiendom boek. Meeste van my gaste ervaar die kombuis op die stoep as 'n groot bate! Hoop om jou weer te sien in ideale weerstoestande!
Liana P - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
C-Vu-Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Waardeer opreg!
Charlene V - Apr 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
C-Vu-Cottage se terugvoer
Hi Charlene en Andrie.
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ek hoop julle kom kuier binnekort weer hier by C-Vu-Cottage.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cornwallstraat 8, Mosselbaai sentraal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang