Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

C-Vu-Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Sonja C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderful. Beautiful, peaceful, comfortable and chic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bev D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfect 'fit for purpose' accommodation. Very happy with our choice of accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
C-Vu-Cottage
Hi Bev! Thank you so much for your wonderful feedback. It makes my heart warm to see such gratitude and appreciation!

Gert T
1 nag
5.0
Jul 2024

Baie goed, geen probleme. Sal beslis terug gaan. Ja, beslis uiters goeie ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
C-Vu-Cottage
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Gert! Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom!

Jacqui S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Good location. Comfortable and clean. Lovely place. Comfortable and clean. Kitchen on the step works well. Corlia is delightful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonia E
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Privaat. Gerieflik en baie stylvol. Ons was baie goed ontvang. Die plekkie is pragtig en sou graag langer wou bly. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
C-Vu-Cottage
Beste Sonia - baie dankie vir jou positiewe terugvoer van jou verblyf hier by C-Vu-Cottage! Dit was net 'n plesier om jou as gas te kon huisves, en ons sien uit daarna om jou weer in die toekoms van diens te wees. Alles van die beste! Tot weer siens.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
C-Vu-Cottage
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Hoop om julle weer te sien!

Hennie W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie aangenaam. Dame was baie behulpsaam. Goeie fasiliteite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
C-Vu-Cottage
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Hoop om julle weer te sien.

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Baie mooi verblyf. Baie gerieflike en netjese kamer. Die kombuis op die stoep buite is ongerieflik in koue, reënerige weer en die parkering is ongerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2023

Not the best. The kitchen on the patio is not ideal as it is open.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Corlia
C-Vu-Cottage
Baie dankie vir jou terugvoer, Andre! My eiendom word baie duidelik bemark as 'n stoep met 'n klein semi-selfsorg kombuisie. Dit is heeltemal onderdak. Waar dit vir sommige gaste ongerieflik is, sou ek voorstel dat hulle vooraf 'n alternatiewe eiendom boek. Meeste van my gaste ervaar die kombuis op die stoep as 'n groot bate! Hoop om jou weer te sien in ideale weerstoestande!

Liana P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Gerieflik en skoon. Die plek se ligging is goed en dekor pragtig. Dit was skoon en alles wat ons nodig gehad het was daar. Eienaars was daar indien nodig, en geen probleme ervaar nie. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corlia
C-Vu-Cottage
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Waardeer opreg!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Corlia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cornwallstraat 8, Mosselbaai sentraal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72e31fbe3778f9b4af8cc6e0955719e8fba38699a294a3328a8675d80a729a62ffe5e00677f888d06f45e2df377a30f09aa4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 8 Cornwall Street Mossel Bay Central 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.185571352809 22.138843238354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang