Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cabana 8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 19 resensies vir Cabana 8
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Albertus L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus L

Peaceful and friendly hosts.

Nice place to rest and relax.

Cabana 8 se terugvoer

Hi Albertus,
It was only a pleasure to welcome you as our guests. We really hope to welcome you back in the near future.

Kind regards,
Antoinette and Frank

Cabana 8
Reimund K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reimund K

Fantasties.

Hierdie is die perfekte vakansieplek vir 'n gesin of groep vriende met kinders. Baie netjies, skoon en baie moeite word gedoen om jou te verwelkom en so gemaklik as moontlik te maak. Kindervermaak sluit in 'n speelpark, swembad en hasies wat vrylik rondspring. Ons sal Cabana 8 enige tyd aanbeveel.

Cabana 8 se terugvoer

Hi Albertus,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Julle was uitstekende gaste en ons hoop om julle weer te kan verwelkom by ons cabana. Dis altyd lekker om te weet ons gaste het hul tydjie by ons geniet.
Groete
Frank en Antoinette

Cabana 8
Jasmine V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasmine V

Absolutely amazing!

Wow. Our stay was simply *wow*. (Cabana 8), your home away from home. Neat, clean, spacious and a whole lot more! The perfect holiday accommodation for any family. And the hosts, Antoinette & Frank, lovely, caring, friendly people. We will definitely be going back there next time (maybe in the summer).

Cabana 8 se terugvoer

Thank you, Jasmine, for your wonderful review. We really appreciate your feedback. You were excellent guests and we cannot wait to welcome you back at our cabana.
Frank and Antoinette

Cabana 8
Antonie T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie T

Lekke.

Cabana 8 is 'n lieflike, ruim plekkie vir 'n vakansie wegbreek met uitstekende geriewe. Uitstekende gasheer en vrou wat jou op jou gemak en tuis laat voel. Ons groep vriende het dit terdeë geniet en beplan om weer daarna te kom.

Cabana 8 se terugvoer

Baie dankie, Antonie. Julle was wonderlike gaste en ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Antoinette en Frank

Cabana 8
Vaughn S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaughn S

We will continue staying when holidaying in Jbay.

A lovely complex, perfectly located to shops, beach and restaurants. The unit had everything that is needed to stay comfortably.

Cabana 8 se terugvoer

Thank you for your wonderful review, Vaughn.
So glad you booked with us for the second time. Hope to welcome you back again in the future.
Frank and Antoinette

Cabana 8
Leeann H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leeann H

Lekker verby.

Alles was baie skoon en die eienaars was baie vriendelik. Daar is soveel detail wat ekstra was, wat ons baie geniet het. Hulle het tennisrakette as jy wil gaan speel, WiFi, 'n airfryer en ook 'n aparte stofie as daar loadshedding is. Hulle het vir ons die loadshedding-skedule gestuur asook die weer vir die week. Ek sal vir seker weer teruggaan.

Cabana 8 se terugvoer

Hi Leeann,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was vir ons heerlik om julle te kon huisves in ons cabana. Dankie ook vir jul vriendelikheid en bedagsaamheid. Ons hoop regtig julle sal weer in die toekoms van ons cabana gebruik maak.
Frank en Antoinette

Cabana 8
Ronel K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K

Peaceful.

We were greeted by the hosts, and it was such an awesome experience. They were friendly and so accommodating. The experience left us with an amazing feeling of home, and we will most definitely be back.

Cabana 8 se terugvoer

Hi Ronel, we really appreciate your support and it was lovely having you and your family at our cabana for the weekend.
We would love to see you back in the near future.
Frank and Antoinette

Cabana 8
Erika V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Netjies, vriendelik, alles wat mens nodig het en meer.

Baie dankie aan die gasvrye eienaars wat gereeld alles kom opvul het. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Cabana 8 se terugvoer

Dankie Erika, dit was net 'n plesier om jou pa en boetie te kon huisves. Hulle was sulke aangename gaste en ons het die tussenin kuiertjies met hulle verskriklik geniet.
Ons sien uit om julle as familie weer te kan verwelkom in die toekoms. Dankie vir julle ondersteuning.
Antoinette en Frank.

Cabana 8
Rhodene C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhodene C

Veilig, vreedsaam, gerieflik.

Duisend dankies. Ons hoop om julle weer binekort te sien.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Riaan K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan K

Sal beslis weer daar bly en dit aan al my vriende en familie aanbeveel.

Baie mooi en gerieflike huisie. Die eienaars is lieflike mense en dit was net 'n plesier om daar te kon bly.

Cabana 8 se terugvoer

Hi Riaan, baie dankie vir jou review. Dis altyd lekker om tevrede gaste te hê. Dit was vir ons lekker om julle te kon ontmoet en hoop regtig ons sal julle weer in die toekoms terug kan verwelkom.
Groete
Antoinette en Frank

Cabana 8
Micole M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Micole M

Dit was awesome!

Die verblyf is baie netjies. Dit is pragtig en ons sal definitief weer gaan.

Cabana 8 se terugvoer

Hi Micole,
Baie dankie vir jou review. Dis altyd lekker om te weet ons gaste het 'n heerlike tydjie in ons cabana gehad. Ons hoop regtig om julle weer te verwelkom in die toekoms.
Groete
Antoinette

Cabana 8
Elmarie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S

Absolute fantasties.

Alles was mooi netjies agter mekaar. Alles is net soos beskryf in fotos en die eienaars is die mees lieflike mense. Ek sal enige tyd weer Cabana 8 bespreek. Dit is veilig en baie privaat.

Cabana 8 se terugvoer

Hi Elmarie,
Dankie vir jou mooi woorde. Ek is regtig bly julle het n heerlike naweek in Jeffreys gehad en dat julle lekker gebly het in ons cabana. Kontak ons gerus weer vir jul volgende kuiertjie.
Groete
Antoinette

Cabana 8
Corne V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Rustig en veilig.

Dit is die lekkerste vakansie wat ek nog ooit gehad het. Oulike plekkies en gasvryheid. Ek sal definitief weer gaan.

Cabana 8 se terugvoer

Dankie Corne,
Ek is baie bly julle het jul tydjie in ons cabana so geniet. Ek hoop ons sal julle weer kan ontvang in die toekoms. Dis altyd lekker om te weet ons gaste het n lekker vakansie gehad.
Groete
Antoinette

Cabana 8
Deon M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M

Baie rustige en stil area.

Ek het my naweek by Cabana 8 baie geniet. Dis baie rustig en stil met klomp aktiwiteite.

Cabana 8 se terugvoer

Hi Deon, ek is baie bly julle het jul verblyf in ons cabana geniet. Dis altyd lekker om te verneem dat ons gaste hul tydjie geniet het.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan verwelkom.
Groete
Antoinette en Frank

Cabana 8
Lynn B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn B

Baie, baie, baie en nog baie meer baie lekker.

Ek sal Cabana 8 enige tyd aanbeveel. Die eienaars is baie vriendelik en hulle is verby behulpsaam. Ons as 'n groep het al baie besprekings gemaak, maar die bespreking by Cabana 8 was die beste. Antoinette en Frank kry meer as 100% by ons. Baie dankie, ons sal definitief weer soontoe gaan.

Cabana 8 se terugvoer

Hi Lynn, baie dankie vir jou mooi woorde, ons waardeer dit opreg.
Dit was 'n groot plesier om julle as ons gaste te kon huisves en ook dankie vir jul vriendelikheid teenoor ons.
Lynn, ook 'n groot dankie dat julle die cabana se beddegoed vir ons afgetrek en opgevou het voor jul vertrek,
Ons hoop regtig om julle spoedig weer te kan ontvang en dat julle weer so goeie ervaring sal he.
Frank en Antoinette

Cabana 8
Philip V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V

Baie gerieflik.

Ons gasvrou het vir ons vooraf die weervoorspelling en beurtkragskedule gestuur, wat dit makliker gemaak het om te pak en ons kon ook voorbereiding doen voor krag af gaan. Die Cabana was baie netjies en skoon, baie goed toegerus. Die gasheer het ons vriendelik ontvang en deur die Cabana geneem en verduidelik hoe alles werk soos byvoorbeeld die ligte gedurende beurtkrag en die gasstofie. Die eienaar sit baie liefde en aandag in hul plekkie en voorsien soveel ekstra om hul gaste tuis te laat voel. Die oord is netjies en het aktiwiteite soos tennisbane, 'n swembad en speelpark vir kinders. Sal die Cabana hoogste aanbeveel.

Cabana 8 se terugvoer

Hi Almarie,
Baie dankie dat jy ons cabana gekies het vir jul tydjie in Jeffreysbaai. Ek is bly julle het jul verblyf geniet en dat ons julle weer kan akkommodeer in die toekoms.
Antoinette en Frank

Cabana 8
Rina B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina B

Goeie, veilige ervaring en baie sentraal geleë.

Pragtige netjiese en baie goed versorgde verblyf met alles moontlik wat ons nodig gehad het en nog sommer meer!

Cabana 8 se terugvoer

Rina, dankie dat julle ons cabana gekies het vir jul naweek in Jeffreysbaai.
Ons is baie bly dat julle jul verblyf geniet het en tevrede was met alles. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan verwelkom by ons cabana.
Groete
Antoinette en Frank

Cabana 8
Bradley F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley F

Is was a very good setup for the little ones.

The Cabana 8 is very child friendly so we could enjoy ourselves without the worry of the little ones getting injured. I would go visit again any time.

Cabana 8 se terugvoer

Hi Bradley,
Thank you for your feedback. We are so glad you and your family had a nice stay at the cabana. We are looking forward in welcoming you back in the near future.
Antoinette and Frank

Cabana 8
Vanaf R1 150
R1 150 R767
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
R1 150 R767
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisstraat 8, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfedbdbe6c357b98f6cc8ce95a21a0d865f996bb4a8fbd5903c14870fa5b9f0fb8918de6669137a2817d887e4a70e530b9ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R767 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 8 Drommedaris Street Jeffery's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.054112219976 24.91710208367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang