Cabana 8
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Albertus L - Sep 2024
Algehele gradering
Peaceful and friendly hosts.
Cabana 8 se terugvoer
Hi Albertus,
It was only a pleasure to welcome you as our guests. We really hope to welcome you back in the near future.
Kind regards,
Antoinette and Frank
Reimund K - Aug 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Cabana 8 se terugvoer
Hi Albertus,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Julle was uitstekende gaste en ons hoop om julle weer te kan verwelkom by ons cabana. Dis altyd lekker om te weet ons gaste het hul tydjie by ons geniet.
Groete
Frank en Antoinette
Jasmine V - Jul 2024
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Cabana 8 se terugvoer
Thank you, Jasmine, for your wonderful review. We really appreciate your feedback. You were excellent guests and we cannot wait to welcome you back at our cabana.
Frank and Antoinette
Antonie T - Jun 2024
Algehele gradering
Lekke.
Cabana 8 se terugvoer
Baie dankie, Antonie. Julle was wonderlike gaste en ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Antoinette en Frank
Vaughn S - Jun 2024
Algehele gradering
We will continue staying when holidaying in Jbay.
Cabana 8 se terugvoer
Thank you for your wonderful review, Vaughn.
So glad you booked with us for the second time. Hope to welcome you back again in the future.
Frank and Antoinette
Leeann H - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker verby.
Cabana 8 se terugvoer
Hi Leeann,
Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was vir ons heerlik om julle te kon huisves in ons cabana. Dankie ook vir jul vriendelikheid en bedagsaamheid. Ons hoop regtig julle sal weer in die toekoms van ons cabana gebruik maak.
Frank en Antoinette
Ronel K - Feb 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Cabana 8 se terugvoer
Hi Ronel, we really appreciate your support and it was lovely having you and your family at our cabana for the weekend.
We would love to see you back in the near future.
Frank and Antoinette
Erika V - Feb 2024
Algehele gradering
Netjies, vriendelik, alles wat mens nodig het en meer.
Cabana 8 se terugvoer
Dankie Erika, dit was net 'n plesier om jou pa en boetie te kon huisves. Hulle was sulke aangename gaste en ons het die tussenin kuiertjies met hulle verskriklik geniet.
Ons sien uit om julle as familie weer te kan verwelkom in die toekoms. Dankie vir julle ondersteuning.
Antoinette en Frank.
Rhodene C - Apr 2024
Algehele gradering
Veilig, vreedsaam, gerieflik.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Riaan K - Des 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer daar bly en dit aan al my vriende en familie aanbeveel.
Cabana 8 se terugvoer
Hi Riaan, baie dankie vir jou review. Dis altyd lekker om tevrede gaste te hê. Dit was vir ons lekker om julle te kon ontmoet en hoop regtig ons sal julle weer in die toekoms terug kan verwelkom.
Groete
Antoinette en Frank
Micole M - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was awesome!
Cabana 8 se terugvoer
Hi Micole,
Baie dankie vir jou review. Dis altyd lekker om te weet ons gaste het 'n heerlike tydjie in ons cabana gehad. Ons hoop regtig om julle weer te verwelkom in die toekoms.
Groete
Antoinette
Elmarie S - Okt 2023
Algehele gradering
Absolute fantasties.
Cabana 8 se terugvoer
Hi Elmarie,
Dankie vir jou mooi woorde. Ek is regtig bly julle het n heerlike naweek in Jeffreys gehad en dat julle lekker gebly het in ons cabana. Kontak ons gerus weer vir jul volgende kuiertjie.
Groete
Antoinette
Corne V - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Cabana 8 se terugvoer
Dankie Corne,
Ek is baie bly julle het jul tydjie in ons cabana so geniet. Ek hoop ons sal julle weer kan ontvang in die toekoms. Dis altyd lekker om te weet ons gaste het n lekker vakansie gehad.
Groete
Antoinette
Deon M - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustige en stil area.
Cabana 8 se terugvoer
Hi Deon, ek is baie bly julle het jul verblyf in ons cabana geniet. Dis altyd lekker om te verneem dat ons gaste hul tydjie geniet het.
Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan verwelkom.
Groete
Antoinette en Frank
Lynn B - Aug 2023
Algehele gradering
Baie, baie, baie en nog baie meer baie lekker.
Cabana 8 se terugvoer
Hi Lynn, baie dankie vir jou mooi woorde, ons waardeer dit opreg.
Dit was 'n groot plesier om julle as ons gaste te kon huisves en ook dankie vir jul vriendelikheid teenoor ons.
Lynn, ook 'n groot dankie dat julle die cabana se beddegoed vir ons afgetrek en opgevou het voor jul vertrek,
Ons hoop regtig om julle spoedig weer te kan ontvang en dat julle weer so goeie ervaring sal he.
Frank en Antoinette
Philip V - Jun 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Lees meerCabana 8 se terugvoer
Hi Almarie,
Baie dankie dat jy ons cabana gekies het vir jul tydjie in Jeffreysbaai. Ek is bly julle het jul verblyf geniet en dat ons julle weer kan akkommodeer in die toekoms.
Antoinette en Frank
Rina B - Jun 2023
Algehele gradering
Goeie, veilige ervaring en baie sentraal geleë.
Cabana 8 se terugvoer
Rina, dankie dat julle ons cabana gekies het vir jul naweek in Jeffreysbaai.
Ons is baie bly dat julle jul verblyf geniet het en tevrede was met alles. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan verwelkom by ons cabana.
Groete
Antoinette en Frank
Bradley F - Jul 2023
Algehele gradering
Is was a very good setup for the little ones.
Cabana 8 se terugvoer
Hi Bradley,
Thank you for your feedback. We are so glad you and your family had a nice stay at the cabana. We are looking forward in welcoming you back in the near future.
Antoinette and Frank
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drommedarisstraat 8, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang