Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cabana 8

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Albertus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Peaceful and friendly hosts. Nice place to rest and relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Cabana 8
Hi Albertus, It was only a pleasure to welcome you as our guests. We really hope to welcome you back in the near future. Kind regards, Antoinette and Frank

Reimund K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantasties. Hierdie is die perfekte vakansieplek vir 'n gesin of groep vriende met kinders. Baie netjies, skoon en baie moeite word gedoen om jou te verwelkom en so gemaklik as moontlik te maak. Kindervermaak sluit in 'n speelpark, swembad en hasies wat vrylik rondspring. Ons sal Cabana 8 enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Cabana 8
Hi Albertus, Baie dankie vir jou mooi resensie. Julle was uitstekende gaste en ons hoop om julle weer te kan verwelkom by ons cabana. Dis altyd lekker om te weet ons gaste het hul tydjie by ons geniet. Groete Frank en Antoinette

Jasmine V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Absolutely amazing! Wow. Our stay was simply *wow*. (Cabana 8), your home away from home. Neat, clean, spacious and a whole lot more! The perfect holiday accommodation for any family. And the hosts, Antoinette & Frank, lovely, caring, friendly people. We will definitely be going back there next time (maybe in the summer).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Cabana 8
Thank you, Jasmine, for your wonderful review. We really appreciate your feedback. You were excellent guests and we cannot wait to welcome you back at our cabana. Frank and Antoinette

Antonie T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Lekke. Cabana 8 is 'n lieflike, ruim plekkie vir 'n vakansie wegbreek met uitstekende geriewe. Uitstekende gasheer en vrou wat jou op jou gemak en tuis laat voel. Ons groep vriende het dit terdeë geniet en beplan om weer daarna te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Cabana 8
Baie dankie, Antonie. Julle was wonderlike gaste en ons sien uit om julle weer te verwelkom. Antoinette en Frank

Vaughn S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

We will continue staying when holidaying in Jbay. A lovely complex, perfectly located to shops, beach and restaurants. The unit had everything that is needed to stay comfortably.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Cabana 8
Thank you for your wonderful review, Vaughn. So glad you booked with us for the second time. Hope to welcome you back again in the future. Frank and Antoinette

Leeann H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Lekker verby. Alles was baie skoon en die eienaars was baie vriendelik. Daar is soveel detail wat ekstra was, wat ons baie geniet het. Hulle het tennisrakette as jy wil gaan speel, WiFi, 'n airfryer en ook 'n aparte stofie as daar loadshedding is. Hulle het vir ons die loadshedding-skedule gestuur asook die weer vir die week. Ek sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Cabana 8
Hi Leeann, Baie dankie vir jou mooi resensie. Dit was vir ons heerlik om julle te kon huisves in ons cabana. Dankie ook vir jul vriendelikheid en bedagsaamheid. Ons hoop regtig julle sal weer in die toekoms van ons cabana gebruik maak. Frank en Antoinette

Ronel K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Peaceful. We were greeted by the hosts, and it was such an awesome experience. They were friendly and so accommodating. The experience left us with an amazing feeling of home, and we will most definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Cabana 8
Hi Ronel, we really appreciate your support and it was lovely having you and your family at our cabana for the weekend. We would love to see you back in the near future. Frank and Antoinette

Erika V
Lang verblyf
5.0
Feb 2024

Netjies, vriendelik, alles wat mens nodig het en meer. Baie dankie aan die gasvrye eienaars wat gereeld alles kom opvul het. Sal vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
Cabana 8
Dankie Erika, dit was net 'n plesier om jou pa en boetie te kon huisves. Hulle was sulke aangename gaste en ons het die tussenin kuiertjies met hulle verskriklik geniet. Ons sien uit om julle as familie weer te kan verwelkom in die toekoms. Dankie vir julle ondersteuning. Antoinette en Frank.

Rhodene C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Veilig, vreedsaam, gerieflik. Duisend dankies. Ons hoop om julle weer binekort te sien.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 150
R1 150 R767
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
R1 150 R767
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisstraat 8, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfedbdbe6c357b98f6cc8ce95a21a0d865f996bb4a8fbd5903c14870fa5b9f0fb8918de6669137a2817d887e4a70e530b9ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R767 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 8 Drommedaris Street Jeffery's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.054112219976 24.91710208367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang