Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cabana 8

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Aug 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisstraat 8, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 150 R767 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cabana 8 is in Seaviews Resort in Jefferysbaai geleë. Dit is 'n knus vakansiehuis wat 'n wonderlike opsie vir onvergeetlike verblyf saam met familie en vriende is. Hierdie eiendom is stapafstand vanaf die wêreldbekende Blouvlag-hoofstrand, winkels en gewilde restaurante.

Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het kasruimte en 'n plafonwaaier. Die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, broodrooster, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 6 wat na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket lei. DStv is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie huis het ook 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en buitemeubels. Daar is 'n motorhuis en buiteparkeerplek beskikbaar.

Die oord spog met 'n groot swembad, tennisbane, 'n klimraam vir kinders, sekuriteit en ruimte om te speel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Albertus L
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and friendly hosts. Nice place to rest and relax.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Reimund K
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Hierdie is die perfekte vakansieplek vir 'n gesin of groep vriende met kinders. Baie netjies, skoon en baie moeite word gedoen om jou te v...
Sien meer
Aug 2024
Jasmine V
Gesin met tieners
5.0
Absolutely amazing! Wow. Our stay was simply *wow*. (Cabana 8), your home away from home. Neat, clean, spacious and a whole lot more! T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Antonie T
Saam met vriende
5.0
Lekke. Cabana 8 is 'n lieflike, ruim plekkie vir 'n vakansie wegbreek met uitstekende geriewe. Uitstekende gasheer en vrou wat jou op jou gemak en tui...
Sien meer
Jun 2024
Vaughn S
Gesin met klein kinders
5.0
We will continue staying when holidaying in Jbay. A lovely complex, perfectly located to shops, beach and restaurants. The unit had eve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Drommedarisstraat 8, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Cabana 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
R1 150 R767
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 150
R1 150 R767
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisstraat 8, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfedbdbe6c357b98f6cc8ce95a21a0d865f996bb4a8fbd5903c14870fa5b9f0fb8918de6669137a2817d887e4a70e530b9ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R767 per nag (plek vir 6) 19 5 1 5 8 Drommedaris Street Jeffery's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.054112219976 24.91710208367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang