Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cabana Del Mar 20

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Marlene J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Mooi, netjies, veilig en beslis die moeite en geld werd! 10 uit 10! 10 uit 10! Een van die beste en veiligste vakansies wat ons in 'n lank tyd gehad het by Cabana Del Mar 20. Die eienaar is altyd beskikbaar en hulpvaardig. Die plek is ingerig met letterlik alles wat jy gaan benodig vir selfsorg, bring net jou eie bad- en swemhanddoeke. Ek het reeds my volgende trip in gedagte by die plek. My seun van 4 jaar oud het lekker geswem en gespeel op die klimraam, en die strand is super naby, mens stap 500 meter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Samantha
Cabana Del Mar 20
Ek is so bly dat jy en jou familie 'n goeie tyd gehad het, dit was ongelooflik om julle oor te hê. Ons sien uit na jou volgende besoek. Ons by Cabana Del Mar 20 probeer altyd ons bes om seker te maak die vakansie is 'n onvergeetlike een. Dankie en het 'n wonderlike 2024.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcockstraat 39, Warner Beach, Amanzimtoti, 4145, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fdf9581e7b061f5b7cee99ccbe4455e2b7a42816df8c561957ba56b2204c26a4ebae77d9b08dc12e55ee57083d5efded2b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 39 Ellcock Road Warner Beach 4145 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.0918462 30.861771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang