Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cabanas Del Mar 2

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Marine P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Dit was die lekkerste en mees ontspanne vakansie nog, baie veilig. Ja ons het beslis lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schantal J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Gerieflik en bekostigbaar. Ons was daar vir Comrades en alles wat ons nodig gehad het was in die woonstel, alles was netjies en skoon en omdat ons op die grondvloer is, is toegang tot swembad en braaigeriewe maklik toegangbaar. Sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Cabanas Del Mar 2
Hi Schantal. Thank you for the positive feedback. Always nice to know that our guests enjoyed their stay. Looking forward to welcoming you again, Regards Devi

Zindhev M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

It was the best holiday gateway, from the accommodation to the scenery. The kids did not want to come back home. Will be visiting again soon. Home away from home with stunning setup and decor. everything was close by pools and braai and play area. The unit is well-maintained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Cabanas Del Mar 2
Thank you for your positive feedback. Looking forward to welcoming you again soon Greetings Chantelle

Elmarie P
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Woonstel het alles wat jy nodig het weg van die huis af. Naby aan winkels en eetplekke. Loopafstand van die strand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Niel S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Lovely unit with the ocean on your doorstep. Lovely modern ground floor unit close to the pool that makes it easy to watch the kids when they are swimming. The only downside is that there's no WiFi reception inside the unit, so the kids had to sit outside to use the WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nathan B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2023

The unit we stayed in was exceptionally well-maintained. The area was well-kept. Cabanas Del Mar 2 was really as advertised, close to everything you need, clean and tidy. Safety was above and beyond what I expected. Definitely on the return list of places to go.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Brian
Cabanas Del Mar 2
Nathan, Thank you for your positive feedback. Always nice to hear. Looking forward to welcoming you again Regards Chantelle

Samantha A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

The apartment was lovely located. The apartment is lovely and clean and close to everything. It's on the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Cabanas Del Mar 2
Good day Samantha, Thank you for the positive feedback. Always lovely to know that our guests is having a good time. Kind regards Chantelle

Jean-marie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Relaxing, wonderful time. Had such a wonderful time. We found our new go to unit at Cabanas Del Mar 2. Such a wonderful place. Felt like were at home, away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Cabanas Del Mar 2
Baie dankie vir die terugvoer. Bly om te hoor julle het dit geniet. Julle is enige tyd welkom. Groete, Chantelle

Corne H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

So goed geleë en netjies. Alles was perfek. Naby die strand en die swembad vir die kinders was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Cabanas Del Mar 2
Corne, Dit is altyd gaaf om positiewe terugvoer te kry, baie dankie. Hoop om jul binnekort weer te verwelkom. Groete, Chantelle.

Melanda V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2022

Ontspanende omgewing. Wanneer ons teruggekom het na 'n lang dag was dit lekker om te weet ons kan ontspan in 'n veilige en gerieflike blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brian
Cabanas Del Mar 2
Melanda, Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om julle weer binnekort te verwelkom. Vriendelike groete Chantelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 65

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 45, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkYjgzYjdhLTkxMjQtNDMwZC04ZmM4LTBiMTkxYjA0NmFiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 5) 65 5 1 5 45 Ellcock Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -30.092227629828 30.86189902424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang