Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cabanas Del Mar 69

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 45, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cabanas Del Mar 69 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in die Cabanas Del Mar-kompleks op die strandfront in Warner Beach, Wilkelspruit. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand.

Die woonstel is op die tweede verdieping, beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea, en lei na 'n balkon met 'n see-uitsig. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is ook 'n enkelbed in die leefarea met waaiers. Die badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus. Daar is 'n slim-TV in die sitarea met sekere DStv-kanale, Netflix en YouTube. Onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.

Die kompleks bied 2 swembaddens vir volwassenes, 1 kinderswembad, 'n kinderspeelarea en gemeenskaplike braai-areas. Die strand is ideaal vir hengel en swem. Die kompleks is 8 minute se ry vanaf Galleria Mall waar gaste kan ysskaats, knortjor ry, fliek en restaurante besoek. Arbour Crossing Mall en Doonside Mall is baie naby die kompleks, asook Pick 'n Pay en wegneemeetplekke.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kafia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Ellcock-weg 45, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cabanas Del Mar 69 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 45, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5c6e8be5181536a2fcee8a757c539d41ca060d4eaecc9c10d520732686d30d95faa8825e13e22374d803f9d15add5cbf071?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 45 Ellcock Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.092116037894 30.86174082209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang