Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cabanas Provenance Camp

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bernice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Cabanas Provenance Camp
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Jo-anne D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne D

River paradise.

Perfect stopover but should have booked a few days. Stunning views of the river. Excellent fishing spot. Pity there are no self-catering options.

Hester W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester W

Verfrissend en ontspannend na 4 dae se roei.

Die oord beskik oor vriendelike staff en 'n mooie uitsig.

Lihana G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lihana G

Lekker naby die grens.

Ons het eers ons verkeerde kamers gekry en ingestap by mense wat reeds ingeboek was. Die vleis by die restaurant was verskriklik taai.

Aelene R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aelene R

Lovely and clean, safe and beautiful setting.

Very pleased with the location, friendly staff, and beautiful, clean family cottage.

Berindina B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Berindina B

Lekker ontspanne.

Verblyf was skoon en netjies behalwe vir een huisie wat se gasgeiser nie gewerk het nie. Verder aangename ervaring.

Chris B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Goed geleë.

Ons het net oornag, maar diens was goed al het ons laat die aand gearriveer.

Marichen A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marichen A

Die mooiste oornagverblyf op die oewer van die Oranjerivier.

Cabanas is regtigwaar 'n juweel van plek, op die oewer van die Oranjerivier in Namibië en met die mooiste uitsigte oor die Oranjerivier. Akkommodasie is baie netjies en prentjiemooi. Ons het ook baie lekker gekuier langs die swembad, en die kos by die restaurant was ook lekker. Ek sal beslis weer hier kom bly, maar volgende keer vir langer. Bietjie duurder as ander plekke in omgewing, te danke aan die meer eksklusiewe ligging, maar ek beveel dit definitief aan. Dis regtig baie mooi en volgende keer sal ons langer kuier daar.

Liezl M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl M

Rustig op die Oranjerivier se wal.

Cabanas Provenance Camp het 'n ongelooflike ligging. Die fasiliteite is netjies en ons het lekker gebly. Ons moes baie lank wag vir die aandete om bedien te word, en baie van die geregte op die spyskaart was nie beskikbaar nie. Dit was wel die begin van die skoolvakansie, maar die beplanning kon beter wees. Maar vir rustigheid en uitsigte kry hul volpunte. Veral na 'n lang wag by die grens.

Gerhard S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Vriendelike personeel wat uit hul pad gaan om jou gemaklik te laat voel. Vreeslik lekker gekuier, kamers was baie netjies en gemaklik. Sal definitief weer daar bly.

See stars.

Pieter V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Pragtige oord.

Ons het ongelukig nie warm water gehad nie, en ek vind die verblyf 'n bietjie duur vir wat jy kry.

Cabanas Provenance Camp se terugvoer

Thanks Pieter - sometimes with gas geysers the flame does extinguish from time to time and needs to be-started.

Cabanas Provenance Camp
Jorien H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorien H

Ideal stop over on journey.

Stunning location on the river and very peaceful and perfect stay over for the night on our journey back home. Almost halfway. Only regret is that we did not stay one more night! A day here would be great as there are a lot to do.

Lionel B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lionel B

Wonderlik!

Pragtige ligging, puik omgewing. Lugversorger in chalet was goed. Swembad is heerlike afkoelplek in 'n baie mooi omgewing. Beveel dit beslis aan.

Carol B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol B

Perfect location, quiet and peaceful.

Super place to stay, great to have meals and drinks available. Superb location overlooking the river which is teaming with bird life. Staff friendly. Place neat and clean.

Marina T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina T

Lieflik!

Mooiste plek langs die Oranjerivier! Ons het dit baie geniet! Vriendelike ontvangs! Netjies en skoon en dit was 'n lafenis na 'n lang dag se reis! Dit was 'n voorreg om hier te kon oornag!

Chris V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Baie mooie ligging, perfekte stop voor doorreis naar Zuid-Afrika en vise versa.

Mooie stopover als je van Namibië naar Zuid-Afrika reis of andersom, voor Fishriver canyon kan je een mooie trip maken door het schitterende Ais Ais Richtersveld.

Marlene P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P

Verblyf met 'n view!

Ons het ongelooflik lekker gebly. Stunning views, baie netjiese cabins. Enigste probleem wat ek gehad het, was die koue ontvangs van die dame by ontvangs. Die area by die cabins is stunning, netjies en baie goed na gekyk. Ongelukkig is die area by die rivier waar die kano's is, baie onnet en deurmekaar. Kos by die restaurant was ook eersteklas-gehalte!

Marius V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius V

Goeie ligging, goeie restaurant, ruim kamer.

Lekker oornag slaapplek, hou van die swembad.

Leandri H - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leandri H

Mooi, rustig en goed vir die siel!

Lieflike ruskamp, die hitte was net hopeloos te erg (39 Grade) so die air con het maar swaar gekry en die kamer het ongelooflik lank geneem om koel te raak. Dalk kan hul belê in groter air cons vir die groot area wat dit moet koel hou. Ek sou voorstel hul sluit ontbyt by die prys in aangesien addisionele kostes so op die einde van 'n vakansie nie regtig in die budget meer is nie. Behalwe vir hierdie twee voorstelle was dit 'n heerlike aand met ongelooflike uitsigte. Ek sal verseker weer daar bly!

Cabanas Provenance Camp se terugvoer

Many thanks for a lovely review and thank you for the feedback on the air-conditioning and meals. They will all be taken into consideration.
We look forward to having you stay with us again.

Cabanas Provenance Camp
Vanaf
Vanaf R1 460
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 460
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 423, Oranjerivier, Noordoewer, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cedafc69d57f0a3dbfc18bd9f544b249ca2af0b36e722b731c2609a862764711be632c2c67fb3b35ca333f9adce5d37ffff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Plot 423 Orange River 0000 Karas 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.686258227058 17.558083534241
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang